04/07/2025
Ons wil elke kliënt bedank wat ons getrou ondersteun het die afgelope 5 jaar. Elke kliënt was vir ons belangrik en ons het selfs vriendskap bande gesmee. Ons het ook nuwe seisoen begin en hiermee groet ons elke kliënt wat ons ondersteun het. Ons het Everyday Diner verkoop en ons wens elk kliënt net baie seënwense en goedheid en guns toe. Elkeen van jul wat by ons kom kuier het, elke kuier was spesiaal en herinneringe wat ons altyd sal onthou en saamdra. Ons verlaat nie Potchefstroom nie, net nuwe horisone wat vir ons voorlê.
Hiermee groet ons elke Everydat Diner klient. Ondersteun gerus nuwe eienaars.
Groet
Hyla, Nico, Nichelle en Carla Alberts