Die Koelte Tuin

Die Koelte Tuin Die Koelte Tuin leefstylsentrum bied 'n kinder- en grootmensvriendelike ervaring waar jy kan kom afpak en ontspan.

✨ SEPTEMBER HAIR SPECIALS AT LUMÉA STUDIO! ✨September is the perfect time to refresh your look, treat your hair and step...
02/09/2026

✨ SEPTEMBER HAIR SPECIALS AT LUMÉA STUDIO! ✨

September is the perfect time to refresh your look, treat your hair and step into spring feeling beautiful & confident! 🌸💇‍♀️

🌷 SPECIALS VALID 1–30 SEPTEMBER ONLY:

💆‍♀️ Wash & Glow – R250
Shampoo • Treatment • Blow-dry

🎨 Colour Refresh – R550
Colour • Treatment • Blow-dry

✂️ Ultimate Colour Glow – R750
Colour • Treatment • Trim • Blow-dry

✨ NEW! Highlight Special – R650
For short to shoulder-length hair
Highlights • Treatment • Blow-dry

👯‍♀️ BRING-A-FRIEND SPECIAL!
Book together and you BOTH receive R50 OFF your appointments! ❤️

📲 Bookings are essential – limited slots available!
Book via Fresha or WhatsApp/Call Juanita on 073 565 8915.

📍 Find us at Koelte Tuin

🌸 Beautiful hair. Confident you. Every day. 🌸

🌸💅 LENTEDAG BY ANNIE’S NAILS! 💅🌸Die lente is hier, en wat is ’n beter manier om die nuwe seisoen te vier as met pragtige...
01/09/2026

🌸💅 LENTEDAG BY ANNIE’S NAILS! 💅🌸

Die lente is hier, en wat is ’n beter manier om die nuwe seisoen te vier as met pragtige, vars naels? 🌷✨

Kom bederf jouself hierdie Lentedag met ’n spesiale verrassing: GRATIS blommetjies op jou naels! 🌸💗

📅 Slegs op 1 September
📍 Koeltetuin, Partieslaan 35, Baillie Park
📞 072 214 5158

Verfris jou styl, blom hierdie lente en laat jou naels die praatwerk doen! 🌺💅

Kom bederf jouself! 💕

🌸🥤 Dinsdag is Milkshake-dag by The Jukebox 🥤🌸Kom geniet ’n heerlike milkshake in ons pragtige lentetuin! 🌷🌿🎉 BUY ONE, GE...
01/09/2026

🌸🥤 Dinsdag is Milkshake-dag by The Jukebox 🥤🌸

Kom geniet ’n heerlike milkshake in ons pragtige lentetuin! 🌷🌿

🎉 BUY ONE, GET ONE FREE! 🎉
Kies jou gunsteling geur, bring iemand saam en geniet twee heerlike milkshakes vir die prys van een! 😍

Kom kuier, ontspan en geniet die lente by Die Koeltetuin. 🌸💚

📍 Die Jukebox by Die Koeltetuin
🥤 Elke Dinsdag – Buy One, Get One Free!

Wie bring jy saam vir ’n milkshake? 😉

🌸🌿 8 JAAR VAN DIE KOELTE TUIN! 🌿🌸Op hierdie pragtige lentedag vier ons met groot dankbaarheid Die Koelte Tuin se 8ste ve...
01/09/2026

🌸🌿 8 JAAR VAN DIE KOELTE TUIN! 🌿🌸

Op hierdie pragtige lentedag vier ons met groot dankbaarheid Die Koelte Tuin se 8ste verjaarsdag! 🎉💚

Agt jaar van groei, mooi herinneringe, spesiale oomblikke en die wonderlike mense wat deel geword het van ons reis. 🌷

Baie dankie aan elkeen wat deur die jare deel was van Die Koelte Tuin – ons waardeer julle meer as wat woorde kan sê. 💚

The Jukebox
De Rooie Deur Geskenkwinkel
Heavenly Honey

Uppercut - Potchefstroom

Joy Gardens
Roosmaryn Restaurant


Easy Aquariums & Pets Potchefstroom

Mag daar nog baie jare van vreugde, groei, vriendskap en mooi herinneringe voorlê! 🌺✨

🎂 Gelukkige 8ste verjaarsdag, Die Koelte Tuin!
Hier’s op nog baie mooi jare saam! 🥂🌿

Die heerlikste Wafels, slegs beskikbaar by The Jukebox net hier by Die Koeltetuin. Moet dit nie mis nie. Bederf JOUSELF ...
27/08/2026

Die heerlikste Wafels, slegs beskikbaar by The Jukebox net hier by Die Koeltetuin.

Moet dit nie mis nie. Bederf JOUSELF en bring IEMAND saam!

Ons wafels is heerlik! 👩‍🍳😍 Kom bederf jouself en bring sommer iemand saam! Donderdae is ons wafels op "SPECIAL"!! 🥳🤩

Koop een en kry een GRATIS!! 🍓🧇

🎈Ons is gelee in die hartjie van die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM!! Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom 🌿

24/08/2026

🐝💛🐝💛🐝💛

✨ BLONDE LOVERS, THIS ONE’S FOR YOU! 🤎✨Week 4 of August at Lumèa Studio is all about keeping those blondes fresh, glossy...
23/08/2026

✨ BLONDE LOVERS, THIS ONE’S FOR YOU! 🤎✨

Week 4 of August at Lumèa Studio is all about keeping those blondes fresh, glossy and gorgeous! 👱‍♀️✨

Our Blonde Refresh special includes:

✂️ Cut – Complimentary
✨ Half Head Highlights – R650
🤎 Toner / Gloss – R250
💨 Blowdry – R120

Get the FULL BLONDE REFRESH for only R850! 🤩

Because every blonde deserves a little refresh! ✨

📲 Bookings via Fresha or WhatsApp
📞 Juanita: 073 565 8915

Hierdie pragtige handgemaakte voorraad is by De Rooie Deur Geskenkwinkel, net hier by die Koeltetuin: Paryslaan 35 Baill...
20/08/2026

Hierdie pragtige handgemaakte voorraad is by De Rooie Deur Geskenkwinkel, net hier by die Koeltetuin: Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom.

✨ HAIRDRESSER CHAIR AVAILABLE TO RENT AT LUMÉA STUDIO ✨Are you an established hairdresser looking for a beautiful, profe...
19/08/2026

✨ HAIRDRESSER CHAIR AVAILABLE TO RENT AT LUMÉA STUDIO ✨

Are you an established hairdresser looking for a beautiful, professional space to grow your business? Luméa Studio has a chair available for rent for a stylist with an existing client base.

Enjoy a stylish, welcoming environment with wash basins available while running your business independently and using your own products.

📍 Professional salon environment
💇‍♀️ Ideal for an established hairdresser
🚿 Wash basins available
🧴 Use your own products
💬 Rental rate to be discussed

Interested? WhatsApp Christi on 079 973 0068 for more information.

Your talent. Your time. Your success.
Luméa Studio – your place to shine. ✨

Address

35 Parys Avenue
Potchefstroom
2531

Telephone

0662275059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koelte Tuin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Koelte Tuin:

Shortcuts

Share