17/10/2026
🍷✨ Vrydagaand, 16 Oktober, het ons die voorreg gehad om SuidSentrum W**e Affairs by Chillmax Restaurant te verwelkom vir ’n besonderse wynproe saam met Johan Malan van Simonsig.
Baie dankie aan SuidSentrum W**e Affairs dat julle Chillmax as die venue vir hierdie spesiale geleentheid gekies het! 🥂
Ons hoop almal het die aand terdeë geniet en sien uit daarna om weer sulke mooi geleenthede by Chillmax te verwelkom. ❤️
📍 Chillmax Restaurant
37 Retiefstraat, Potchefstroom
**eAffairs