Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market

Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market Ons is soveel meer as net 'n supermark, ons is die 💙 van elke huis! Pick ‘n Pay Vanderhoff Park is owned by local, Potchefstroom based, businessmen.

By Pick 'n Pay vanderhoff Park is ons passievol oor ons gemeenskap en plaas jou altyd eerste. For the past 7 years We’ve strived to contribute to the community of Potchefstroom in all aspects of our everyday business. Because we love the city of Potchefstroom and its residents, your business is our business. Together with Pick ‘n Pay Liquor we offer all the groceries, food and drink you need in one stop. With various loyalty programmes and the national Pick ‘n Pay Smart Shopper, Price Check and other initiatives, you can be sure to save with us. We want to serve you, our loyal customers. Therefore, we invite you to discuss ideas, concerns and positive thoughts with us. Be on the lookout for any of our friendly staff and management available in the shop, during business hours. Pick ‘n Pay Vanderhoff Park – In the community, for the community.

24/09/2026

Gooi die kole, want dis Erfenisdag! 🇿🇦

Dis elke Suid Afrikaner se gunsteling dag, en Pick ‘n Pay VanderHoff Park het al die noodsaaklikhede wat jy benodig!🔥

Besoek ons winkel en maak hierdie Braaidag een vir die boeke!

14/09/2026

Vuur en vlam met Pick ‘n Pay VanderHoff Park!🔥

Vanaf die kole tot ons vleissnitte het ons alles wat jou hart begeer om joú Braaidag ‘n sukses te maak!🇿🇦

Kom koop jou braai noodsaaklikhede vir !

09/09/2026

Maak die eksamen-las ligter met ‘n bederf van Pick ‘n Pay VanderHoff Park!🤩

Gee jou kind ‘n huppel in hulle stap dié eksamen met ‘n verskeidenheid van ons lekkernye en produkte!

Kom koop jou kind se gunstelinge hier!

01/09/2026

Dis heerlike Lente die winter’s verby!

Aanhouer wen en na dié winter verdien jy ‘n blos blame van Pick ‘n Pay VanderHoff Park!

Besoek ons winkel en vervrolik jou of iemand anders se nuwe seisoen met ‘n kleurvolle bederf!💐

31/08/2026

Raai-raai riepa… wat voel jy daar?🍎

Ons Pick ‘n Pay Vanderhoff Park-span moet raai of hulle ’n vrug of groente voel!

Wie d**k jy het die skerpste tassintuig?

Wees   vir die naweek se braai!🥩Ons spog met ‘n wye verskeidenheid hoëgehalte-vleissnitte. Meeste van ons vleis word van...
21/08/2026

Wees vir die naweek se braai!🥩

Ons spog met ‘n wye verskeidenheid hoëgehalte-vleissnitte. Meeste van ons vleis word van plaaslike boere gelewer.

Kom koop alles wat jy vir jou volgende braai nodig het by Pick 'n Pay Vanderhoff Park!

09/08/2026

So stuur ons ons liefde aan elke spesiale
vrou in Pick 'n Pay Vanderhoff Park!💐

Mag elke vrou se dag verhelder word
deur 'n tikkie liefde en 'n herinnering van bo: Jý is meer kosbaar as 'n edelsteen!



06/08/2026

Mandjies vol gunstelinge...✨

Ons het ’n verskeidenheid skoonheids- en versorgingsprodukte - perfek om enige spesiale vrou te laat glimlag!

Sê dankie hierdie Vrouedag met ’n mandjie vol van haar gunstelinge - ons is met rede!

’n Vennootskap gegrond op professionaliteit, integriteit en barmhartigheid. Dankie, Potchefstroom Gimnasium!💙Ons is   me...
04/08/2026

’n Vennootskap gegrond op professionaliteit, integriteit en barmhartigheid. Dankie, Potchefstroom Gimnasium!💙

Ons is met rede!

Baie dankie aan Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market vir die waardevolle vennootskap met Potchefstroom Gimnasium. 👏💙

Dankie ook aan elke lid van die Gimmie-gemeenskap wat die winkel ondersteun. Met elke aankoopstrokie word 'n persentasie van die omset aan Gimmies geskenk – 'n eenvoudige manier waarop aankope 'n verskil maak.

Saam belê ons in ons leerders en die toekoms van Gimmies. Dankie aan mnr. Chris Fourie en die span by Pick n Pay Van der Hoffpark vir julle volgehoue ondersteuning.

  etes voorberei net vir jou!Daar is ‘n verskeidenheid van groentes, vleise en stysels om van te kies. Elke dag beskikba...
22/07/2026

etes voorberei net vir jou!

Daar is ‘n verskeidenheid van groentes, vleise en stysels om van te kies. Elke dag beskikbaar vanaf 10:00.

Vertroos jouself met ons etes en kom maak ‘n draai by ons winkel!

Address

C/O Govan Mbeki And Klinkenberg Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

+27182906131

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market:

Share