Lekwena Plaaskombuis

Lekwena Plaaskombuis Lekwena Plaaskombuis is geleë op die Lekwena Privaat Wildsreservaat, 11 km buite Potchefstroom in d

Kom doen PILATES by Lekwena Wildlife EstateHerontdek gemak in jou lyf.🧘‍♀️💪🧎‍♀️👫Sê totsiens vir PYN en HALLO vir balans ...
02/09/2026

Kom doen PILATES by Lekwena Wildlife Estate
Herontdek gemak in jou lyf.🧘‍♀️💪🧎‍♀️👫
Sê totsiens vir PYN en HALLO vir balans en 'n gesonde glimlag.😅
Belê in jou gesondheid. Jy sal nooit spyt wees nie.

📆 Saterdag oggende
⏰ 09:00vm (wees asb 08:50 reeds daLekwena Wildlife Estate Estate (Gym)
☎️ 076 185 1198 (André) - bespreek asb vooraf

ALMAL IS WELKOM!
Skoliere, studente & volwassenes

Trek jou DANS SKOENE aan en kom skoffel saam ons by Lekwena se SKUUR SKOFFEL 🕺💃 ten bate van NG Welsyn.  ONS VAT DIE DOR...
02/09/2026

Trek jou DANS SKOENE aan en kom skoffel saam ons by Lekwena se SKUUR SKOFFEL 🕺💃 ten bate van NG Welsyn.

ONS VAT DIE DORP PLAAS TOE!!

🗓 Vrydag, 11 September 2026
⏰18:30
📍 Lekwena Privaat Wildreservaat (Die Skuur), Potchefstroom
💸KOSTE:
• R120 per persoon
• R60 per kind (0-13 jaar)

Nature-I-Am Kindersorg en vermaak!
- Speelarea vir die kinders🤾⛹️‍♀️🤸🏓

KOOP KAARTJIES BY:🎟
Charlene: 083 308 6906
Heleen: 074 813 0882

Kontantkroeg beskikbaar🥃🍷🍺🥂
Burgers te koop @ R70 elk 🍔

Al het jy twee linkervoete, kom geniet die aand saam met ons en help sodoende met die fondsinsameling vir NG Welsyn!
Sien julle daar...

See less

Bring die gesin en kom ontspan die vakansiedag by Lekwena Plaaskombuis, eet 'n heerlike Lekwena ontbyt 🍳🥓🥪🥘 en geniet 'n...
10/08/2026

Bring die gesin en kom ontspan die vakansiedag by Lekwena Plaaskombuis, eet 'n heerlike Lekwena ontbyt 🍳🥓🥪🥘 en geniet 'n lekker koppie Boeretroos ☕️met kondensmelk!!

📍 Lekwena Wildlife Estate, Potchefstroom
⏰ 07:00 - 11:00
🗓️ Maandag, 10 Augustus 2026

Skakel 071 604 7952 vir meer informasie of besprekings van Funksies / Konferensies.
Lekwena Plaaskombuis is 11km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg geleë.

24/06/2026

Saterdag, 27 Junie 2026
• R200 per persoon (ingang sluit hoë kwaliteit wynglas in)
• Verskeidenheid wildsgeregte te koop asook kosstalletjies
• Kinders onder 18 is gratis
• Veilige speelarea vir kinders & gratis Padel heeldag
• Lewendige musiek & vermaak

KOOP KAARTJIES by: https://bit.ly/4vKClGh

🍷❄️ WINTER WILD & WYNFEES  Saterdag, 27 Junie 2026 by Lekwena Wildlife Estate ❄️🍷Wat maak hierdie wynfees anders?Gewoonl...
24/06/2026

🍷❄️ WINTER WILD & WYNFEES
Saterdag, 27 Junie 2026 by Lekwena Wildlife Estate ❄️🍷

Wat maak hierdie wynfees anders?
Gewoonlik word wynproeë volgens wynplase ingedeel, waar elke plaas sy verskillende kultivars uitstal. Hierdie Saterdag doen ons dit egter 'n bietjie anders en daag ons jou smaakpalet op 'n unieke manier uit!

By ons kultivar-tafels kry jy die geleentheid om dieselfde kultivar van verskillende wynplase langs mekaar te proe en te vergelyk. Dit gee jou die kans om self die verskille in styl, karakter en terroir te ontdek – 'n ware wynliefhebber se droom!

Hieronder vind jy die kultivars en wynplase wat Saterdag by die Winter Wild & Wynfees verteenwoordig sal wees.
🍷 Met jou kaartjie ontvang jy:
✔️ Jou eie wynglas
✔️ Proe van al die wyne wat beskikbaar is
✔️ 'n Unieke wynervaring in 'n pragtige wildsomgewing

🎟️Slegs R200.00 per persoon!
Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh

Bring die gesin, nooi jou vriende en kom geniet 'n dag vol uitstekende wyne, heerlike kos, lewendige vermaak en winterfees-atmosfeer.

Ons sien jou Saterdag by die Winter Wild & Wynfees! 🍷🔥🐾

  - “The working youth is critical to our future. The economy depends on you. With your hard work and efforts at improvi...
16/06/2026

- “The working youth is critical to our future. The economy depends on you. With your hard work and efforts at improving your skills, you can make ours one of the most prosperous nations in the world." - Nelson Mandela

Kom SKOP Jeugdag saam ons af met 'n heerlike ONTBYT en geniet die natuur en rustige atmosfeer saam vriende en familie. Vandag het ons ook lekker Boereworsrolle te koop @ R35 (terwyl voorraad hou).

spyskaart | moerkoffie & kondensmelk

Dinsdag | 16 Junie 2026 | 07:00-11:30
Plaaskombuis

Lekwena Plaaskombuis is geleë 11 km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg

11/06/2026

Die Winter Wild & Wynfees 2026 is om die draai!🍷🍖
Kom geniet 'n heerlike dag uit buite in die natuur.

📅 27 Junie 2026
⏰ 11:00vm - 17:00nm
📌 Lekwena Wildlife Estate
🎟️ Toegang: R200 per volwassene
(ingang sluit ’n hoë kwaliteit wynglas in🍷)
Kinders onder 18: GRATIS

Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh

Meer as 15 wynplase – wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys!
• Verskeidenheid wildsgeregte 🍖 te koop
• Lewendige musiek & vermaak
• Kosstalletjies🍕🌭🥙🍲
• Veilige speelarea vir kinders🤸‍♂️🤸‍♀️
• GRATIS padel vir kinders die hele dag🎾

NAVRAE: Sherien - 082 895 6437

Ons sien uit om julle daar te sien!!

26/05/2026

Sluit by ons aan vir 'n dag van besigheid tot pret ✨

📅 27 Mei 2026
🕘 09:00 -17:00
📍North West Innovation HUB

Wees deel van ’n opwindende nuwe era van kommersiële en industriële ontwikkeling.
🔹 Meer as 35 besighede gaan uitstal
🍔 Geniet heerlike eet- en drinkgoed van die Kooperasie Kroeg & Kos
🎈 Springkastele vir die kinders
🎶 Musiek en ’n lekker atmosfeer deur die dag

Ontdek ’n ontwikkeling waar visie, ligging en geleentheid saamkom.

25/05/2026

Address

Lekwena Wildlife Estate, N12
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 11:00

Telephone

+27716047952

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekwena Plaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekwena Plaaskombuis:

Share

Category