Zig Zag Sports Bar

Zig Zag Sports Bar Die Plek Met Die Lekker Vibes en Lekker Specials, Virseker die Plek om te Wees🍻!

23/09/2026

Vrydag 25 September
George en Yolandi maak musiek 🎸
Lekker Rugby op die groot skerm 🏉
Kos en drank specials by die kroeg 🍕🍺

📍Zig Zag Sports Bar
📲0676024037

23/09/2026
Ons daaglikse Specials 🍔📍Zig Zag Sports Bar📲0676024037 vir bestellings
22/09/2026

Ons daaglikse Specials 🍔

📍Zig Zag Sports Bar
📲0676024037 vir bestellings

18/09/2026

Saterdag 19 September
Dj Andre maak musiek 🎸
2 ×Stroper pizzas vir net R220🍕
Garlic snails vir net R80
2 × Dubbel Olofbergh en coke 🥃
En nog vele meer Specials by die kroeg 🍺

📍Zig Zag Sports Bar

17/09/2026

Hierdie Vrydag by Zig Zag Sports Bar
Het ons Vurkmeister vir live Musiek🎸
Peri peri Chicken Livers vir net R45
350g Rump met n bier 🍻 R130
Nog vele meer Specials by die Bar 🍕🍻

📍Zig Zag Sports Bar

Klein Saterdag is Braai Dag by Zig Zag Sports Bar🔥Kies vir jou n Braaipakkie 🥩En kom geniet lekker Musiek van Welma 🎸Dra...
15/09/2026

Klein Saterdag is Braai Dag by Zig Zag Sports Bar🔥
Kies vir jou n Braaipakkie 🥩
En kom geniet lekker Musiek van Welma 🎸
Drank Specials beskikbaar by die Bar 🍻
Bespreek jou Braaipakkie nou 📲
0676024037
📍Zig Zag Sports Bar

Zig Zag Sports Bar bied aan Monday Madness🔥Koop 1 Burger met Chips en kry n Burger en Chips verniet 😋  Vir net R95 🍔Vir ...
14/09/2026

Zig Zag Sports Bar bied aan Monday Madness🔥
Koop 1 Burger met Chips en kry n Burger en Chips verniet 😋 Vir net R95 🍔

Vir Orders Whatsapp 0676024037 📲

Sunday Funday Saam Welma met Karaoke 🎸🎸Kom geniet jouself met lekker kos en drank specials 🍕🍺Maak jou stem los saam Zig ...
13/09/2026

Sunday Funday Saam Welma met Karaoke 🎸🎸
Kom geniet jouself met lekker kos en drank specials 🍕🍺
Maak jou stem los saam Zig Zag Sports Bar vanaand 🔥

11/09/2026

Die Saterdag maak ons amal dans met lekker musiek van Welma 🎸🎸
Die Pool Kompetisie sal jou wakker hou vir die bokke se game 23:00 🎱
Pool kompetisie R50 inskrywing pryspot begin op R200 en wenner vat Als😁
Goedkoop kos en drank specials beskikbaar🍕🍺
Bokke vs All blacks @23:00 🏉

Address

16b Mooibank Road , Mooibank Plotte
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 11:00 - 02:00
Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00
Sunday 11:00 - 02:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zig Zag Sports Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category