Sappig Suid-Afrika

Sappig Suid-Afrika Ons is twee werkende mammas met ’n groot liefde vir mense, gesonde en aktiewe leefstyle, en mooi én lekker produkte. Ons begin klein.

Vir nou vind jy ons by markte in en om Potchefstroom

Oor net een week is ons by ons eerste 5-dag nasionale fees! Aardklop Nasionale Kunstefees feesgangers, kom kry lekker va...
22/09/2026

Oor net een week is ons by ons eerste 5-dag nasionale fees! Aardklop Nasionale Kunstefees feesgangers, kom kry lekker vars vrugte- en groentesappe by ons stalletjie in die food court!

17/09/2026

Só 'n bek moet mos nog 'n bietjie sap kry!

As jy vol-fiem vrugte en groente eters by die huis het, is hierdie sap blykbaar 'n aanbeveling.

2 porsies vrugte en groente elk in 'n koppie van enige van ons Sappig sappe.

Bestel joune by 👉 sappig.co.za

16/09/2026
Dis heerlike lente en die aansteeklike atmosfeer by die varsmark getuig daarvan! As jy uitgemis het op jou voorraad vars...
12/09/2026

Dis heerlike lente en die aansteeklike atmosfeer by die varsmark getuig daarvan! As jy uitgemis het op jou voorraad vars sap, val in by slouwcoffee by mooirivier_junction of bestel aanlyn by sappig.co.za

11/09/2026

Vir Monique is ons Lente sap beeter as…

Appel, suurlemoen, beet en pynappel. Vars en lekker!

11/09/2026

So lekker jy sou dink daar is suiker in.
Maar d(r)ink weer…

GEEN bygevoegde nonsens!

Bestel by sappig.co.za

𝗚𝗼𝗲𝗶𝗲 𝗻𝘂𝘂𝘀!Jou gunsteling SAP is in 750ml hervulbare glasbottels beskikbaar. 🌱Bestel aanlyn 👉 sappig.co.za
06/07/2026

𝗚𝗼𝗲𝗶𝗲 𝗻𝘂𝘂𝘀!

Jou gunsteling SAP is in 750ml hervulbare glasbottels beskikbaar. 🌱

Bestel aanlyn 👉 sappig.co.za

Kom SAP SAAM - Saterdag, weer by VARSmark!
03/07/2026

Kom SAP SAAM - Saterdag, weer by VARSmark!

𝗛𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗴𝗲𝘄𝗲𝗲𝘁?SAPPIG word vars gepers en gebottel, sonder enige preserveermiddels of kortpaaie.Niks bygevoeg nie.Niks we...
02/07/2026

𝗛𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗴𝗲𝘄𝗲𝗲𝘁?

SAPPIG word vars gepers en gebottel, sonder enige preserveermiddels of kortpaaie.

Niks bygevoeg nie.
Niks weggesteek nie.

Net gesondheid… uit die grond uit! 🍎🥕

Vrug-bar! Oop die week van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬 @ 𝗧𝗼𝗿𝗼 𝗕𝘂𝗹𝘁𝗚𝗼𝗲𝗱 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘁:In ‘n koppie van enige van ons sap is daar 2 porsies v...
22/06/2026

Vrug-bar! Oop die week van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬 @ 𝗧𝗼𝗿𝗼 𝗕𝘂𝗹𝘁

𝗚𝗼𝗲𝗱 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘁:
In ‘n koppie van enige van ons sap is daar 2 porsies vrugte en 2 porsies groente.

Perfekte na-skool drankie en kosblik-bederfie!

Beskikbaar in 250ml en 500ml.

Vir 750ml, bestel op 𝘀𝗮𝗽𝗽𝗶𝗴.𝗰𝗼.𝘇𝗮

Address

65 Retief Street
Potchefstroom
2531

Telephone

+27798836335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sappig Suid-Afrika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share