14/07/2026
Koos Kombuis bring ikoniese energie terwyl Magé Troskie ’n vars, vol-gevoel klank na die Loop verhoog bring 🎶
📆 Sondag, 2 Augustus 2026
⏰ 17:00
🎫 R280
📞 WhatsApp Riaan op 082 571 8557 vir kaartjies
Kom maak n draai, geniet die musiek en maak iets lekker van jou Sondag 🍻