29/04/2025
AANDAG!!!
Neem asb kennis dat KoppiKofi nie meer die landlyn gebruik nie... U kan ons kontak op die volgende nr, Ronel, 0845138420 vir enige navrae oor die Gastehuis of Restaurant...
Tot verder kennisgewing.
Ons ure is:
Maandag 07:30 - 18:00
Dinsdag tot Saterdag 07:30 - (10 uur) - Laat
Sondag 08:00 - 15:00
Send a message to learn more