Die Pers Tafel

Die Pers Tafel Vars Tuisgebak. Meestal op bestelling. Heerlike Brode, Pizza Bases, beskuit, koekies en nog meer!

Goeie dag Almal! Hier is Vrydag se Bederf koekie opsies. Asook die koekies vir Kersfees aanbieding vir 2025. Ons het ook...
15/10/2025

Goeie dag Almal! Hier is Vrydag se Bederf koekie opsies. Asook die koekies vir Kersfees aanbieding vir 2025. Ons het ook n heerlike nuwe reeks Nostalgiese eetgoed beskikbaar by Marietjie Crafts&Ammi's. Ons Bederf koekies is ook beskikbaar by Die Lighuis..alles so lank voorraad hou! Groete, Anneli.

BAIE DANKIE vir almal wat ons die afgelope naweek ondersteun het by die Arts&Crops markie. Dit was heerlike en ons waard...
08/10/2025

BAIE DANKIE vir almal wat ons die afgelope naweek ondersteun het by die Arts&Crops markie. Dit was heerlike en ons waardeer al die ondersteuning! Hier is Vrydag se Bederfkoekie opsies asook n heerlike Burger opsie vir Vrydagaand! Julle het gevra...so dan maak ons so! Groete, Anneli.

Die weer Koekies vir Kersfees tyd!! Bestel asb betyds! En baie dankie vir die wonderlike ondersteuning by die Arts&Crops...
06/10/2025

Die weer Koekies vir Kersfees tyd!! Bestel asb betyds! En baie dankie vir die wonderlike ondersteuning by die Arts&Crops market op Houtkonstant plaas!

29/09/2025
23/09/2025
Die Pers Tafel sal by Houdconstant Farm wees met heerlike kosse!
01/09/2025

Die Pers Tafel sal by Houdconstant Farm wees met heerlike kosse!

On 4 & 5 October, Porterville will once again celebrate creativity with the much-anticipated Art for All weekend.

Across 11 unique venues, visitors will have the opportunity to meet more than 40 unique artists and view a wide variety of work, including ceramics, paintings, photography, sculptures and more.

The event is open to everyone and there are no entry fees. Alongside the art, you can enjoy local food, wine and the welcoming atmosphere of our town.

👉 Full programme and venue details available here: https://bergriviertourism.co.za/art-for-all-porterville-2025/

Mark your calendar and join us for a weekend of art, inspiration and community in the heart of Porterville.

Hierdie week op Die Pers Tafel.
26/08/2025

Hierdie week op Die Pers Tafel.

Goeie more Almal. Hier volg hierdie week se Bederf koekie menu. Heerlik, vars gebak,pure genot! Bestellings moet asb tee...
24/07/2025

Goeie more Almal. Hier volg hierdie week se Bederf koekie menu. Heerlik, vars gebak,pure genot! Bestellings moet asb teen 17h00 Donderdag in wees. Bestel via Whatsapp op 0837676251. Groete, Anneli

17/07/2025

Address

Porterville
6810

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27723547153

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pers Tafel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share