Ommi Draai Padstal

Ommi Draai Padstal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ommi Draai Padstal, Coffee shop, Port Elizabeth.

Ommi Draai Padstal is oop Maandae tot Sondae.
07/08/2026

Ommi Draai Padstal is oop Maandae tot Sondae.

Vrouemaand!  Ons celebrate al die mooi vroue wat in ons lewens is.Kom bederf jouself met 'n koppie tee en heerlike stukk...
07/08/2026

Vrouemaand!

Ons celebrate al die mooi vroue wat in ons lewens is.

Kom bederf jouself met 'n koppie tee en heerlike stukkie koek.

Soek jy iets soets vir Sondagmiddag tee?Wel....... kyk net om die draai😀Kom loer in by Ommi Draai Padstal vir iets soets...
02/08/2026

Soek jy iets soets vir Sondagmiddag tee?

Wel....... kyk net om die draai😀

Kom loer in by Ommi Draai Padstal vir iets soets en souts.

Einde Julie is hier.  Winter is op sy lekkerste☃️Ommi Draai het heerlike nuwe eetgoed op sy rakke en ons is baie baie op...
31/07/2026

Einde Julie is hier. Winter is op sy lekkerste☃️

Ommi Draai het heerlike nuwe eetgoed op sy rakke en ons is baie baie opgewonde daaroor.

Kom loer in

Ommi Draai Padstal
29/07/2026

Ommi Draai Padstal

Dit is behoorlik nat by Ommi Draai Padstal, MAAR die besigheid gaan voort.Kom loer in.
29/07/2026

Dit is behoorlik nat by Ommi Draai Padstal, MAAR die besigheid gaan voort.

Kom loer in.

Kom loer in by Ommi Draai Padstal. Lekker koffie,Shamrock pasteie,koeldrank,pannekoek en nog vele meer.
27/07/2026

Kom loer in by Ommi Draai Padstal.

Lekker koffie,Shamrock pasteie,koeldrank,pannekoek en nog vele meer.

Mooi week vir almal.  Laaste week van Julie 2026,geniet dit.Ommi Draai Padstal
27/07/2026

Mooi week vir almal. Laaste week van Julie 2026,geniet dit.

Ommi Draai Padstal

Ommi Draai Padstal,kom maak 'n draai en geniet die natuurskoon.Ons is op die Old Rocklands en Cape Road agter die die NG...
22/07/2026

Ommi Draai Padstal,kom maak 'n draai en geniet die natuurskoon.

Ons is op die Old Rocklands en Cape Road agter die die NG Kerk Van Stadens. Ommi Draai is oop vanaf Maandae tot Sondae.

Hierdie is nie net 'n besigheid,dit is 'n plek wat bestuur word deur mense wat omgee.

Kom loer in.

Address

Port Elizabeth

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27828717829

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ommi Draai Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ommi Draai Padstal:

Shortcuts

Share

Category