Lajana Kitchen

Lajana Kitchen ☕ Good food. Great coffee. Beautiful moments.

Lajana is a welcoming café nestled at the previous Wild Pepper Farm Stall, where friends and families gather to enjoy delicious meals, homemade treats, and a relaxed countryside atmosphere.

🍲Hoekom ná 'n lang dag nog voor die stoof staan as Lajana vir jou kan kook?Hierdie week se Aandete Spyskaart is propvol ...
06/09/2026

🍲Hoekom ná 'n lang dag nog voor die stoof staan as Lajana vir jou kan kook?

Hierdie week se Aandete Spyskaart is propvol heerlike, tuisgemaakte gunstelinge – van romerige Cannelloni en Chicken à la King tot Lasagne, Chutney Hoender, Spaghetti Bolognese en Vark Schnitzel. 🤤

En Vrydag? Dan maak ons dit ekstra maklik met 'n heel Rotisserie Hoender & Wedges vir net R120! 🍗

🍽️ Tuisgemaak. Geurig. Gereed vir jou tafel.
📅 7–11 September 2026
📍 Lajana Kitchen, R101 – voorheen N1 Padstal
⏰ Bestel voor 13:00
📞 Alta: 082 405 3239

Moenie net daar staan nie – EET IETS! 😋

###

🍲 DINNER IS SORTED! 😍

After a long day, the last thing you need to worry about is what's for dinner!

This week's Lajana Dinner Menu is packed with hearty homemade favourites – from creamy Cannelloni and Chicken à la King to Lasagne, Chutney Chicken, Spaghetti Bolognese and Pork Schnitzel. 🤤

And Friday? Make it even easier with a whole Rotisserie Chicken & Wedges for only R120! 🍗

🍽️ Homemade. Delicious. Ready for your table.
📅 7–11 September 2026
📍 Lajana Kitchen, R101 – formerly N1 Padstal
⏰ Order before 13:00
📞 Alta: 082 405 3239

Don't just stand there – EAT SOMETHING! 😋

Aandete nou beskikbaar! Plaas jou bestelling voor 13:00.Kom laai jou aandete op vanaf 16:00🌸Aandete - uitgesort! Plesier...
31/08/2026

Aandete nou beskikbaar!
Plaas jou bestelling voor 13:00.
Kom laai jou aandete op vanaf 16:00🌸

Aandete - uitgesort!

Plesier😉

(P.S. Share om te save!)

Bestel gou vir aandete…Beskikbaar vanaf 14:00Lajana Kitchen on R101…(Ou N1 Padstal)Alta -  082 405 3239
28/08/2026

Bestel gou vir aandete…
Beskikbaar vanaf 14:00

Lajana Kitchen on R101…
(Ou N1 Padstal)
Alta - 082 405 3239

Ons het die beste vir laaste gelos! 🏆Maar die beste... is dat al die aktiwiteite jou sak pas! Van R50 tot R400 kan jy jo...
25/08/2026

Ons het die beste vir laaste gelos! 🏆

Maar die beste... is dat al die aktiwiteite jou sak pas! Van R50 tot R400 kan jy jouself geniet! 😃

Van so vinnig soos 10 minute tot so lank soos 3 ure en meer ⏰️ - jy bepaal hoe baie jy praat en lag! En nee - we don't judge! Wees jouself. 🎀

So kom loer Saterdag wat ons doen.
Ontsnap en ontspan.

Karina
082 425 1779

Pssst... 🤔
Wil jy ietsie anders doen? Kom doen dit!

Ons het keramiekverf, glasverf, decoupage en materiaalverf as jy 'n stunning totebag wil maak! Terrariums, DIY olie-produkte en sand wax kerse is ook op die lys. Kontak gerus om te hoor wat in voorraad is! ♡

Bespreek die laaste 2 plekke!
29/07/2026

Bespreek die laaste 2 plekke!

Okay! Let's get it on!
(2 spaces left - Friday or Saturday!)

I cannot wait to show you how fun it is to create your own piece of art with pressed flowers! 🌼

Book now!
Karina - 082 425 1779

Vir elke vrou! ♡
29/07/2026

Vir elke vrou! ♡

🌸 Sy gee elke dag van haarself...
vir haar gesin, haar werk, haar vriende.

Nou is dit háár b***t.

ONTHOU: Maandag, 10 Augustus 2026 vanaf 10:00 by Lajana Kitchen.

Kom geniet 'n dag van lekker kos, kreatiwiteit, wyn, gesels en skaterlag saam met ander wonderlike vroue.

Geen kunservaring nodig nie.
Net 'n oop hart en 'n lus om iets mooi te skep.

Kos & Kuns : 'n Vrouedag-ervaring wat jy verdien. 🤍

Besprekings:
Karina 0824251779

Merk jou dagboek!📅 Maandag, 10 Augustus 2026!
29/07/2026

Merk jou dagboek!
📅 Maandag, 10 Augustus 2026!

🌿 Lajana Kitchen × Kunsklub bied aan
KOS & KUNS!
'n Kreatiewe Vrouedag-ervaring

🧺 Stel jou eie proemandjie saam.
🍷 Geniet 'n glas ietsie...
🎨 Skep 'n unieke A4 Mixed Media-kunswerk om te raam en met trots huis toe te neem.

Ons werk met verskillende mediums soos:
✨ Waterverf ✨ Akrielverf ✨ Decoupage ✨ Kryte ✨ Stof ✨ Glinster ✨ Scrapbook Papier ✨ Servette✨ Tekstuurmedia..en nog baie meer!

Geen ondervinding nodig nie – bring net jouself en geniet 'n ontspanne middag van kreatiwiteit, gesprek en lekker kuier.

📅 Maandag, 10 Augustus 2026
🕙 10:00 – 15:00
📍 Die nuwe Lajana Kitchen by R101

Sy verdien dit. 🤍

Kom geniet goeie kos, kreatiewe inspirasie en wonderlike geselskap.

Plekke is beperk – bespreek vroeg!
Karina 082 425 1779

29/07/2026

DIs seker die prettigste werkswinkel wat jy nog gaan hê!

Sonder om te veel sê...
Enige ouderdom is welkom.
Beginners stap uit soos pro's!
Dames met lae selfbeelde begin weer blom!

29/07/2026

Natuulik het ons 'n klein verrassing... Dis mos Vrouedag!

Maar ja!
Wil jy jou eie lafenis bring?
Ons kurkfooi is R50 vir die dag!

29/07/2026

Kry 'n spesiale spryskaart, kies wat jy wil en eet wat jy wil hê!

Ons ondersteun dames wat weet wat lekker is! 😉

Address

R101 North
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27824053239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lajana Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lajana Kitchen:

Shortcuts

Share

Category