Cornerstone Cafè

Cornerstone Cafè In a journey through time, come and explore our delicious menu while experiencing a warm and welcoming atmosphere. We also do small functions and take away

08/10/2020

Maak vandag jou afspraak!

03/10/2020

Mammas en jongelinge, kom kuier by die Kids Corner kombuisie! 9 Oktober, Vrydag.
Smartbrain kidz kleuterskool
Kontak my dan maak ons ń besoek tyd vas om Covid regulasies na te kom.

A big thumbs up to Thea Cooper (previously one of the owners of Cornerstone Café) and Carlo Cooper on the opening of the...
07/05/2019

A big thumbs up to Thea Cooper (previously one of the owners of Cornerstone Café) and Carlo Cooper on the opening of their Bed & Breakfast in Piketberg.....Proof that a good thing never dies.....God bless you in taking the new Cornerstone B&B to higher ground....🤗🙏👍

31/07/2018

Hiermee stel ek vir Kids Corner kook klasse met trots aan jou bekend. Het jy ‘n liefde vir kinders en wou jy nog altyd jou eie besigheid hê? Hierdie besigheidspakket stel jou in staat om diè droom te verwesenlik. Begin jou eie besigheid van jou huis af. Dit is so ontwerp dat jy nie nodig het om ...

30/11/2017
Baie bekers koffie.......baie gesigte.....baie mense.....baie getuienisse......alles die moeite werd......
30/11/2017

Baie bekers koffie.......baie gesigte.....baie mense.....baie getuienisse......alles die moeite werd......

En so kom alle goeie dinge tot n einde😊hiermee wil ons vir elke lojale klient/vriend/vriendin/familie n hartlike dankie ...
29/11/2017

En so kom alle goeie dinge tot n einde😊hiermee wil ons vir elke lojale klient/vriend/vriendin/familie n hartlike dankie se vir julle getroue ondersteuning die afgelope 3 jaar.... Cornerstone sluit moremiddag 3uur hoop om julle nog te sien vir n laaste koffie of iets te ete😄🍔🍟☕🥐🍳🥓🥞 Baie liefde...Thea en Lizel

15/11/2017

Cornerstone pas aan by eksamentye....en sal dus van môre oggend af 8h00 open.

07/11/2017
Nostalgiese appel pekaneut bederf koek
25/10/2017

Nostalgiese appel pekaneut bederf koek

Cappucino Koek vandag by Cornerstone
20/10/2017

Cappucino Koek vandag by Cornerstone

Ps 23...Hy lei my op die regte paaie tot eer van Sy naam Hy gee my nuwe krag
18/10/2017

Ps 23...Hy lei my op die regte paaie tot eer van Sy naam Hy gee my nuwe krag

Address

Kerkstraat 33
Piketberg
7320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cornerstone Cafè posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category