20/12/2019
ETE VIR die dag: heerlike hoender Kerrie, rys of pap, gemengde groente, 2 slaaie @ R50 of R55 take away bord.
Ander etes:
T ham, cheese & tomato R30
T bacon, cheese & tomato R35
Brandweer burgers @ R40
Brandweer burger & chips @ R55
Veel meer op spyskaart
KAART FASILITEITE BESKIKBAAR💳💳💳💳💳💳💳
BELANGRIKE KENNISGEWING
Aan al ons getroue kliënte baie dankie vir u ondersteuning. Ons maak vandag toe en heropen weer 6 Januarie 2020. Ons wens u en u gesin ñ geseënde kersfees en ñ voorspoedige nuwe jaar toe.
Piet Retief se mense is puik!🌲🌲🌲🌲🌲
The Bush Cafe Derick en Heidi 065 133 1151