Nisha's Treats

Nisha's Treats Selling of popsicles & candyfloss
Rental of Slushy, Popcorn & Candyfloss Machine

01/12/2025

And we have a winner for the November mixed box competition........

Congratulations ALANA CARSTENS!!!!
Baie geluk ALANA CARSTENS!!!!

Wow, time flies! 4 years ago I started this business.A big shout out to all my amazing clients. Thank you for supporting...
12/11/2025

Wow, time flies! 4 years ago I started this business.

A big shout out to all my amazing clients. Thank you for supporting my small business!

Wie kan nou nee sê vir 'n roomys in hierdie warm weer 🙃En 'n slushy masjien vir jou partytjie of familie kuier sal 'n ab...
16/10/2025

Wie kan nou nee sê vir 'n roomys in hierdie warm weer 🙃
En 'n slushy masjien vir jou partytjie of familie kuier sal 'n absolute wenner wees 😁

Moenie van die popcorn masjien (te huur) & spookasem wat ek verkoop vergeet nie 😉

Spookasem pryse:
15gr sakkie: R10
25gr sakkie: R15
25gr (500ml) bakkie: R18
45gr (1lt) bakkie: R25
Groot koek: R140 (1-6 geure)
Klein koek: R80 (1-3 geure)

Hierdie week verkoop ek by die laerskool se r***e vertonings! 2 down, 4 to go!
29/09/2025

Hierdie week verkoop ek by die laerskool se r***e vertonings!
2 down, 4 to go!

Kom geniet 'n heerlike atmosfeer by vanaand se nagmark by Collage Gemeenskapskerk in Elarduspark. Daar is 50 stalletjies...
26/09/2025

Kom geniet 'n heerlike atmosfeer by vanaand se nagmark by Collage Gemeenskapskerk in Elarduspark.
Daar is 50 stalletjies, heerlike eet- & drinkgoed & iets om die kinders besig te hou.
Ek gaan ook spookasem, slushy & popcorn verkoop.

As jy iets soek om vandag te doen, kom maak 'n draai by NG Gemeente Kloofsig se Lentemark.Ek verkoop cappuccino & carame...
06/09/2025

As jy iets soek om vandag te doen, kom maak 'n draai by NG Gemeente Kloofsig se Lentemark.
Ek verkoop cappuccino & caramel fudge Freezos, spookasem, popcorn & roomyse

Kom ondersteun die mark as jy in die omgewing is. Nisha's Treats gaan ook daar verkoop - Freezos, spookasem, popcorn & r...
02/09/2025

Kom ondersteun die mark as jy in die omgewing is. Nisha's Treats gaan ook daar verkoop - Freezos, spookasem, popcorn & roomys
Van 09:00-14:00

Wanneer jy 80 sakkies spookasem moet maak, lyk die masjien so....... 🤭🫣
28/08/2025

Wanneer jy 80 sakkies spookasem moet maak, lyk die masjien so....... 🤭🫣

New pricelist
19/08/2025

New pricelist

!! NB !!
15/08/2025

!! NB !!

Eerste spookasemkoek reg vir kliënt!Bubblegum, strawberry, cream soda & grape
16/07/2025

Eerste spookasemkoek reg vir kliënt!

Bubblegum, strawberry, cream soda & grape

Another 30 bags of candy floss, this time for a 21st!See, even the big kids love candy floss 😃 Cookies & Cream, Cherry &...
12/07/2025

Another 30 bags of candy floss, this time for a 21st!
See, even the big kids love candy floss 😃
Cookies & Cream, Cherry & Bubblegum 🤤

Address

Melville Avenue
Pierre Van Ryneveld
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nisha's Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nisha's Treats:

Share

Category