30/09/2026
Liefste Estelle โค๏ธ
Vandag eindig โn baie spesiale hoofstuk by Tolbos.
Ons wil vir jou dankie sรช vir jare se harde werk, liefde en toewyding. Van die heel begin van Tolbos in 1988 was jy daar โ toe jy al skons vir die teetuin gebak het, nog voordat ons eers โn behoorlik ingerigte kombuis gehad het!
In 2013 het jy deeltyds by Tolbos begin help, en omstreeks 2015 het jy โn vaste deel van ons span geword. Deur die jare het jy soveel meer as net heerlike gebak en kos gemaak. Jy was iemand met hande wat met liefde werk, โn skouer om op te leun en altyd โn oor wat bereid is om te luister.
Jy het โn besondere plek in die Tolbos-familie gekry, en ons is ongelooflik dankbaar vir alles wat jy deur die jare vir Tolbos en vir ons beteken het.
Mag hierdie nuwe hoofstuk vir jou gevul wees met rustigheid, vreugde, lekker kuier en baie tyd vir jouself.
Dankie vir alles, Jy sal altyd deel wees van Tolbos ๐ค
Met baie liefde,
Die Tolbos-familie