21/09/2026
🔥 50/50 MAANDAG BY AB’S! 🔥
Maandae het nou ’n rede om uit die huis te kom! 🍻
Kom kuier tussen 17:00 en 20:00, maak jou rekening oop en jou rekening gaan in die boks.
🕗 Om 20:00 trek ons EEN rekening…
💥 En daardie gelukkige klant kry 50% AF op sy/haar rekening!
Hoe groter die kuier, hoe lekkerder die wen. 😏🍻
📍 Elke Maandag by AB’s Pub & Grill
⏰ 17:00 – 20:00 | Trekking om 20:00
⚠️ Wenner moet teenwoordig wees met die trekking.
50/50 MAANDAG — Dis Maandag. Dis AB’s! 🔥