24/01/2020
RIV... Hennie Snyman (24.1.20)
Coffee and More.....Oupa, soos bekend onder die personeel...
Ons saluut jou...
OUPA...vir vyf jaar was jy ons VIP-gas elke oggend... Vanoggend is jy weg... Sonder om te groet... Familie.. Ons is saam met julle hartseer!