Sharon se Kombuis

Call Directions

Sharon se Kombuis ๐ŸŒป Sharon se Kombuis ๐ŸŒป
By Sharon se Kombuis ruik dit altyd lekker,
Elke bord vol liefde, elke happie nรณg beter.

Van potte wat prut tot kos uit die oond,
Hier word jy met egte huiskos beloon. โค๏ธ
Sharon se Kombuis ๐Ÿฅฉ๐Ÿ—๐Ÿง…๐Ÿซœ๐Ÿž

Sharon se KombuisGroot porsies is ons ding!Ons het 'n spyskaart vir die week (Maandag tot Woensdag).  Goeie middag almal...
27/09/2026

Sharon se Kombuis
Groot porsies is ons ding!

Ons het 'n spyskaart vir die week (Maandag tot Woensdag).

Goeie middag almal. Dis weer Hartelus Mark komende Saterdag en ons maak reg vir die Hartelus Mark by Egweni River Lodge langs die Potch brug, kos word net tot Woensdag toe aangebied. ๐Ÿฅ•๐ŸŒฝ๐Ÿซ› Plaas bestellings asb voor 8 uur.

Bestellings moet asb voor 8 uur in die oggende geplaas word aangesien ons kos elke dag opnuut gemaak word met vars bestandele. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom asb. ๐Ÿ™๐Ÿ‘

Ons het ook kaart fasiliteite en lewer elke dag tussen 12:00 en 14:00 af.
Aflewering beloop R 8 per dag. ๐Ÿฅฌ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ…

Spyskaart vir Maandag die 28ste September tot Woensdag die 30ste September:

Gewone spyskaart :
Maandag : Romerige ham en kaas pasta gebak met slaai.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Dinsdag : Monkey gland frikkadelle op rys of pasta met twee groente.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Woensdag : (Pensionaris dag) 15 % af ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
Ons gewilde beesstert potjie op stampmielies of rys met groente.
Vol porsie R100
Halwe porsie R75
Donderdag : GEEN
Vrydag : GEEN
Saterdag : Hartelus Mark
Sondag : Ons daggie af ๐Ÿคฉ

Plaas julle bestellings op whatsapp 0788458683 ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜‹

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

SHARON SE KOMBUIS โ€“ WEEKSPYSKAART ๐Ÿด๐Ÿ“… 21 โ€“ 25 SEPTEMBER 2026โค๏ธ Tuisgemaak met liefde๐Ÿ”’ MAANDAG 21 SEPTEMBER โ€“ ONS IS GESLU...
20/09/2026

SHARON SE KOMBUIS โ€“ WEEKSPYSKAART ๐Ÿด
๐Ÿ“… 21 โ€“ 25 SEPTEMBER 2026
โค๏ธ Tuisgemaak met liefde
๐Ÿ”’ MAANDAG 21 SEPTEMBER โ€“ ONS IS GESLUIT
๐ŸŒฟ DINSDAG 22 SEPTEMBER โ€“ Romerige Hoender & Spinasie
Sagte hoenderrepies in โ€™n romerige knoffel-en-spinasiesous op rys, met baba-aartappels en soet wortels.
๐Ÿ’ฐ Vol porsie R89
๐Ÿ’ฐ Halwe porsie R65
๐Ÿฅฉ WOENSDAG 23 SEPTEMBER โ€“ Beef Stroganoff
Sagte beesvleisrepies en sampioene in โ€™n heerlike romerige sous, bedien op tagliatelle pasta met groente aan die kant.
๐Ÿ’ฐ Vol porsie R89
๐Ÿ’ฐ Halwe porsie R65
๐Ÿ‘ต 15% Pensionaris-afslag
๐Ÿ› DONDERDAG 24 SEPTEMBER โ€“ Kerrie Maalvleis & Rys
Geurige, tuisgemaakte kerrie-maalvleis op rys met โ€™n lekker ryk kerriesous. ๐Ÿ˜‹
๐Ÿ’ฐ Een grootte โ€“ R69
๐Ÿ VRYDAG 25 SEPTEMBER โ€“ Spaghetti Bolognese
Tuisgemaakte Spaghetti Bolognese met โ€™n ryk, geurige maalvleis-en-tamatiesous, afgerond met gerasperde kaas. ๐Ÿง€๐Ÿ…
๐Ÿ’ฐ Vol porsie R89
๐Ÿ’ฐ Halwe porsie R65
๐Ÿ SATERDAG 26 SEPTEMBER โ€“
Sien julle by Egweni River Lodge vir die bubbly, gin and b**r mark vir heerlike wegneemetes
๐Ÿ SONDAG 27 SEPTEMBER โ€“
GESLUIT

๐Ÿ“ฑ WhatsApp 078 845 8683 vir bestellings
โค๏ธ Sharon se Kombuis

๐Ÿ”— Sluit aan vir daaglikse spyskaarte en winskopies:
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

Sharon se KombuisGroot porsies is ons ding!TOP gehalte KOS in 'n ander KLASGoeie dag almal.Ons plaas vandag al ons spysk...
13/09/2026

Sharon se Kombuis
Groot porsies is ons ding!

TOP gehalte KOS in 'n ander KLAS

Goeie dag almal.

Ons plaas vandag al ons spyskaart sodat julle tyd het om te besluit watter lekker gereg julle wil geniet ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‰ LW. ons spyskaart verander weekliks.

Welkom aan al ons nuwe lede by Sharon se Kombuis! ๐ŸŽˆ๐ŸŒน

Bestellings moet asb voor 8 uur in die oggende geplaas word aangesien ons kos elke dag opnuut gemaak word met vars bestandele. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom asb. ๐Ÿ™๐Ÿ‘

Ons het ook kaart fasiliteite en lewer elke dag tussen 12:00 en 14:00 af.
Aflewering beloop R8 per dag in Parys en Vaal de Grace R15! ๐Ÿฅฌ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ…

Alle bestellings moet gewhatsapp word na Sharon (0788458683). GEEN TELEFONIESE BESTELLINGS!

Spyskaart vir Maandag die 14de September tot Sondag die 20ste September:

Gewone spyskaart :
Maandag : Monkey gland frikkadelle op rys of pasta met gemengde groente.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Dinsdag : Ons gewilde romerige Mac-Mince en Kaas met mengelslaai.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Woensdag : (Pensionaris dag) 15 % af ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
Smaaklike bobotie met geelrys en sout-en-peper wortels.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Donderdag : Oond gebakte hoender stukke op rys of mash met 2 groente.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Vrydag : Kom ons braai ๐Ÿ˜๐Ÿ˜
Tuisgemaakte hoendersosatie R35
Wors R35
Varktjoppie R45
Skaaptjoppie R45
Heerlike paptert met baie kaas, sampioene en tamatiesmoor R45
Braaibroodjie R35
Saterdag : Jumbo vetkoek met Kerrie mince of chicken mayo.
R50 elk of 2 vir R90.
Pakkie Klein vetkoekies gevul met chicken mayo, kerrie mince of gemeng R45
Sondag etes
Bestellings moet op die laatste Saterdag oggend 10:00 in wees asb.
โฌ†๏ธโฌ†๏ธโฌ†๏ธ

Sondag :
Ons gewilde beesstert potjie op stampmielies of rys met groente.
Vol porsie R100
Halwe porsie R75

Whatsapp 0788458683 vir enige navrae ๐Ÿ๐ŸŠ๐Ÿ‰

Baie dankie ๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ…๐Ÿ–

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt?mode=ems_copy_t

๐Ÿฝ๏ธ ๐‘บ๐’‰๐’‚๐’“๐’๐’ ๐’”๐’† ๐‘ฒ๐’๐’Ž๐’ƒ๐’–๐’Š๐’” ๐Ÿฝ๏ธ Groot porsies is ons ding!โœจ Topgehalte kos in โ€™n ander klas โœจ Vars โ€ข Tuisgemaak โ€ข Geurvol โ€ข Met ...
06/09/2026

๐Ÿฝ๏ธ ๐‘บ๐’‰๐’‚๐’“๐’๐’ ๐’”๐’† ๐‘ฒ๐’๐’Ž๐’ƒ๐’–๐’Š๐’” ๐Ÿฝ๏ธ
Groot porsies is ons ding!
โœจ Topgehalte kos in โ€™n ander klas โœจ Vars โ€ข Tuisgemaak โ€ข Geurvol โ€ข Met liefde voorberei
Goeie dag, almal ๐ŸŒฟ
Ons deel vandag reeds ons weekspyskaart, sodat julle genoeg tyd het om te kies watter heerlike gereg julle diรฉ week wil geniet.
Ons spyskaart verander weekliks, so daar is altyd iets nuuts uit ons kombuis om na uit te sien. ๐Ÿด
๐ŸŒน โ€™n Hartlike welkom aan al ons nuwe lede by Sharon se Kombuis. Ons is baie bly om julle hier te hรช!
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€ ๐Ÿฅ‚ Goed om te weet โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
โฐ Bestellings moet asseblief voor 08:00 soggens geplaas word.
Ons kos word elke dag vars van vooraf voorberei met vars bestanddele. Bestel dus vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
๐Ÿ’ณ Kaartfasiliteite beskikbaar
๐Ÿš— Aflewerings | 12:00 โ€“ 14:00
Parys โ€ข R8
Vaal de Grace โ€ข R15
๐Ÿ“ฒ Bestellings slegs per WhatsApp Sharon | 078 845 8683 Geen telefoniese bestellings asseblief.
โ•ญโ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ•ฎ ๐Ÿด WEEKSPYSKAART ๐Ÿด 7 โ€“ 13 September โ•ฐโ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ•ฏ
๐ŸŒฟ MAANDAG Geurige Kerrie-Goulash
Geurige kerrie-goulash op rys, bedien met groente.
Vol porsie | R89 Halwe porsie | R65
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿฅง DINSDAG Herderspastei
Heerlike tuisgemaakte herderspastei, bedien met โ€™n vars mengelslaai.
Vol porsie | R89 Halwe porsie | R65
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿ— WOENSDAG Chicken Schnitzel
Tuisgemaakte chicken schnitzel met โ€™n geurige kruiekors en romerige kaassous, bedien op mash met groente.
๐Ÿ‘ต๐Ÿ‘ด Pensionarisdag โ€ข 15% afslag
Vol porsie | R89 Halwe porsie | R65
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿฅฉ DONDERDAG Gestoofde Steak
Sag gestoofde steak op rys, bedien met groente โ€“ heerlike huiskos vol geur.
Vol porsie | R89 Halwe porsie | R65
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿ” VRYDAG Gourmet Cheese Burger
Ons smaaklike gourmet cheese burger met โ€™n 200 g, 100% tuisgemaakte beef patty en kaas.
Burger | R79 Burger & aartappelwiggies | R89
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿฅช SATERDAG โœจ Jaffel Mania โœจ
Ons gewilde boepensbroodjies is terug!
R35 elk | 3 vir R95
๐Ÿณ Breakfast Jaffel ๐Ÿฅฉ Pepper Steak Jaffel ๐ŸŒถ๏ธ Kerrie Mince Jaffel ๐Ÿ” Chicken Mayo Jaffel ๐Ÿ” Cheese Burger Jaffel ๐Ÿฅ› Melktert Jaffel
MENG & PAS JOU GUNSTELINGE
โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€
๐Ÿท SONDAG Geglasuurde Gammon of Hoender
Lekkerste-lekker geglasuurde gammon รณf hoender, bedien op mash of rys met gebakte aartappels en twee groentes.
Vol porsie | R100 Halwe porsie | R75
โฐ Sondagbestellings moet op die laatste Saterdagoggend om 10:00 in wees.
โ•ญโ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ•ฎ ๐Ÿ“ฒ Bestellings & Navrae 078 845 8683 โ•ฐโ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ”€โ•ฏ
๐ŸŒน Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning van Sharon se Kombuis. Elke bestelling word opreg waardeer.
๐Ÿ“ข Sluit aan by ons WhatsApp-groep vir ons nuutste spyskaarte, nuus en winskopies: https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt?mode=ems_copy_t

๐Ÿ“ข BELANGRIKE KENNISGEWINGOngelukkig is vandag se mark gekanselleer.Maar moenie bekommerd wees nie โ€” Sharon se Kombuis is...
05/09/2026

๐Ÿ“ข BELANGRIKE KENNISGEWING
Ongelukkig is vandag se mark gekanselleer.
Maar moenie bekommerd wees nie โ€” Sharon se Kombuis is steeds reg om julle honger mae te bederf! ๐Ÿ˜‹โค๏ธ
๐ŸŒŸ VANDAG SE SPESIALE AANBIEDINGE ๐ŸŒŸ
๐Ÿฅ™ Jumbo Vetkoek Gevul met kerriemaalvleis of hoendermayo Was R50 elk
๐Ÿ”ฅ NOU SLEGS R40 ELK!
๐Ÿฅ™ Klein Vetkoekies Gevul met kerriemaalvleis of hoendermayo Was R45
๐Ÿ”ฅ NOU SLEGS R35!
๐Ÿ› Kerrie en Rys Was R69
๐Ÿ”ฅ NOU SLEGS R59!
๐Ÿ“ฒ Bestellings is nou oop! WhatsApp 078 845 8683 om jou bestelling te plaas.

Sharon se KombuisGroot porsies is ons ding!Ons het 'n spyskaart vir die week (Maandag tot Woensdag).  Goeie middag almal...
30/08/2026

Sharon se Kombuis
Groot porsies is ons ding!

Ons het 'n spyskaart vir die week (Maandag tot Woensdag).

Goeie middag almal. Dis weer Hartelus Mark komende Saterdag en ons maak reg vir die Hartelus Mark by Egweni River Lodge langs die Potch brug, kos word net tot Woensdag toe aangebied. ๐Ÿฅ•๐ŸŒฝ๐Ÿซ› Plaas bestellings asb voor 8 uur.

Bestellings moet asb voor 8 uur in die oggende geplaas word aangesien ons kos elke dag opnuut gemaak word met vars bestandele. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom asb. ๐Ÿ™๐Ÿ‘

Ons het ook kaart fasiliteite en lewer elke dag tussen 12:00 en 14:00 af.
Aflewering beloop R 8 per dag. ๐Ÿฅฌ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ…

Spyskaart vir Maandag die 31ste Augustus tot Woensdag die 2de September:

Gewone spyskaart :
Maandag : Gourmet hoender kerrie (fillet) op rys met klappermelk, jogurt en groente. BRAND NIE.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Dinsdag : Smaaklike hoender lasagna met 'n mengelslaai.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Woensdag : (Pensionaris dag) 15 % af ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
Sappige frikkadelle in 'n bruin uie sous op mash of rys met groente.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65
Donderdag : GEEN
Vrydag : GEEN
Saterdag : Hartelus Mark
Sondag : Ons daggie af ๐Ÿคฉ

Plaas julle bestellings op whatsapp 0788458683 ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜‹

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir Sondag se asemrowend lekker pork belly of hoender op rys met gebakte aa...
28/08/2026

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir Sondag se asemrowend lekker pork belly of hoender op rys met gebakte aartappels, soetwortels en ertjies.
Vol porsie R100
Halwe porsie R75

๐Ÿ˜‹๐Ÿ’ฏโค๏ธ๐Ÿ˜‹
Sharon se Kombuis whatsapp 0788458683 vir bestellings โค๏ธ๐Ÿ’ฏ

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir mรดre se tuisgemaakte soetsuur hoender nuggets op pasta of met gebraaide...
27/08/2026

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir mรดre se tuisgemaakte soetsuur hoender nuggets op pasta of
met gebraaide kool
Vol porsie R89 km
Halwe porsie R65

Sharon se Kombuis whatsapp 0788458683 vir bestellings โค๏ธ๐Ÿ’ฏ

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

27/08/2026
Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir mรดre se romerige tuna pasta gereg met slaai.Vol porsie R89Halwe porsie ...
24/08/2026

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas vir mรดre se romerige tuna pasta gereg met slaai.
Vol porsie R89
Halwe porsie R65

Sharon se Kombuis whatsapp 0788458683 vir bestellings โค๏ธ๐Ÿ’ฏ

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir al die nuutste nuus en winskopies
https://chat.whatsapp.com/Jq5tIUc7N1P1tMgrg6VHPt

Address

Parys
9585

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27788458683

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sharon se Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category