Die Windpomp

Die Windpomp Dis 'n ideale plek om jou funksie te hou. Ons is geskik vir 'n verjaarsdag, ooievaarstee, kombuistee, stokvelle en nog vele meer.

Bespreek gerus nou en kom geniet die dag by ons. Die fasiliteite kan 30 persone akkommodeer. Spesiale spyskaarte op aanvraag.

08/08/2017

Ons moes ongelukkig toemaak weens Hans se kanker omdat hy versorging nodig het. Baie dankie vir almal se ondersteuning en goeie tye wat ons saam kon deel.

Kom probeer ons nuwe koek! Redvelvet Cheesecake 🍽
05/07/2017

Kom probeer ons nuwe koek! Redvelvet Cheesecake 🍽

Kom bederf jou man/pa vir Vadersdag en bring hom vir 'n heerlike 3 gang ete by Die Windpomp. Slegs 'n aantal plekke besk...
08/06/2017

Kom bederf jou man/pa vir Vadersdag en bring hom vir 'n heerlike 3 gang ete by Die Windpomp. Slegs 'n aantal plekke beskikbaar, so maak vandag nog jou bespreking!!!!

Kom probeer gerus ons lekker hoenderslaai of 'n quiche met slaai!
07/06/2017

Kom probeer gerus ons lekker hoenderslaai of 'n quiche met slaai!

Die WIndpomp gaan van nou af elke Saterdag lekker varsgebakte muffins hê. Vandag is dit lekker mielie en kaas muffins. K...
27/05/2017

Die WIndpomp gaan van nou af elke Saterdag lekker varsgebakte muffins hê. Vandag is dit lekker mielie en kaas muffins. Kom probeer dit gerus en sit rustig bo op die dek en kyk uit oor Parys se bedrywigheid.

Kom maak 'n draai en eet 'n  stukkie vars gebakte Oreo Kaaskoek! Dis naweek en die dieët is Maandag se worries !
26/05/2017

Kom maak 'n draai en eet 'n stukkie vars gebakte Oreo Kaaskoek! Dis naweek en die dieët is Maandag se worries !

Peanut butter Oreo Cheesecake

16/05/2017

Die Windpomp is die ideale plek om jou funksie te hou. Bespreek nou vir enige verjaarsdag, kombuistee, ooievaarstee, stokvelle en nog vele meer. Die fasiliteite kan tot en met 30 mense akkommodeer. Spesiale spyskaarte kan uitgewerk word volgens jou behoefte. Kontak ons gerus om meer uit te vind.

13/05/2017

Ons het spesiaal lekker groentesop en vars brood vir hierdie koue dag! Kom maak 'n draai!

Kom bederf jouself vandag met lekker vars gebak by Die Windpomp!!
11/05/2017

Kom bederf jouself vandag met lekker vars gebak by Die Windpomp!!

Lekker middagetes word ook bedien!!!
09/05/2017

Lekker middagetes word ook bedien!!!

Kom bederf jouself met een van ons lekker koeke!
09/05/2017

Kom bederf jouself met een van ons lekker koeke!

05/05/2017

Address

44 Bree Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27826513682

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp:

Share

Category