08/09/2026
🥧 Pastei vir elke lus. Plum Tree-styl. 💜
Van lekker klassiek tot iets met ’n bietjie meer karakter, ons vrieskas is gelaai met:
🥧 Hoender
🥧 Pepersteak
🥧 Beesstert
🥧 Bobotie
🥧 Maalvleis
🥧 Afval
Regte geur. Goue kors. Tuisgemaakte lekkerte.
Perfek vir ’n maklike aandete, ’n vinnige plan wanneer die dag jou ingehaal het, of sommer net omdat ’n goeie pastei eintlik min verduideliking nodig het.
📍 Beskikbaar in ons vrieskas by Plum Tree Vintage Restaurant, Parys
Goeie kos • Mooi mense • Parys 💜