The Nothnagel Legacy

The Nothnagel Legacy I am a working mom and entrepreneur building extra income and flexibility through real skills, action, and sustainable online growth. 🌷

07/07/2026

Sal jy jou lewe kan verander as jy die kans kry ? 🥳




07/07/2026

Vandag is ek net nie lus vir die dag nie ! 🥴




06/07/2026

Ons is uiteindelik by die huis van die hospitaal af ! 🙏🏼




06/07/2026

Ek het rerig nie ged**k hierdie aanlyn dinge is vir my nie 😅 !!




06/07/2026

Ek wou net gou vinnig vir julle geupdate het ❤️.




05/07/2026

Ek het gedog ek deel somer net vinnig met julle.



Party dae herinner die lewe jou net weer wat regtig belangrik is… ❤️Gister en vandag het niks volgens plan verloop nie.O...
05/07/2026

Party dae herinner die lewe jou net weer wat regtig belangrik is… ❤️

Gister en vandag het niks volgens plan verloop nie.

Ons is weer oppad hospitaal toe nou met ons seuntjie, en eerlikwaar… op sulke dae besef ek weer hoekom ek hierdie aanlyn besigheid begin het.

Hi vir die wat my nie ken nie, ek is Angelique. ❤️ Ek is ’n werkende mamma wat moeg geraak het om so hard te werk en steeds te voel ek kom nie voor nie.

Toe ek begin het, het ek ged**k dit gaan net oor ’n ekstra inkomste.

Maar vandag besef ek dis oor soveel meer.

Dis oor die vryheid om eendag nie tussen werk en my gesin te hoef kies nie.

Dis oor die droom om daar te wees wanneer my kind my nodig het.

Dis oor die hoop om vir my gesin ’n beter toekoms te bou.

Ek weet daar sit dalk nog ’n mamma wat ook soms wakker lê en wonder…

“Hoe lank kan ons nog so aangaan?”

Ek weet hoe daardie gevoel voel.

En dis presies hoekom ek nie opgegee het nie.

As jy ook soms so voel… weet net jy is nie alleen nie. ❤️

En as jy ook jou gesin se lewe radikaal wil verander en ’n ekstra veilige inkomste wil begin bou, skryf vir my JA in die comments en ek deel met die grootste liefde al die inligting met jou.





04/07/2026

Ek is nie tech savvy nie en dalk is jy ook nie en dit is heeltemal okay !! 😬




04/07/2026

Die werêld is letterlik reeds digitaal 😮 !!




04/07/2026

Ek het nie geweet hoe gewone mense aanlyn geld maak nie!

Vir die langste tyd het ek eerlikwaar ged**k dis net iets wat ander mense kan doen.

Mense met groot Facebook-bladsye, baie followers of mense wat goed is met tegnologie.

Ek het nooit ged**k iemand soos ek sal dit kan doen nie.




04/07/2026

Ek het nooit ged**k my grootste droom sou wees om net… gemaklik asem te haal aan die einde van die maand nie.




03/07/2026

Kyk net Mamma se klein mooiste mannetjie !! Sheim hy lyk rerig nie lekker nie 😥.




03/07/2026

Dit was letterlik die aakligste 24 ure van my hele lewe 😭💔.




02/07/2026

Dit is wat ek d**k, wat d**k jy ? 🤗

⚠️ Belangrike kennisgewing

Wees asseblief versigtig vir fake profiele wat voorgee hulle is ek.

❤️ Ek sal jou NOOIT eerste DM of inbox nie.

Ek het net EEN WhatsApp-nommer: 060 550 6203.

As iemand anders jou kontak of geld vra, is dit nie ek nie.

Bly veilig. 🌸

Comment vir my HOOP as jy meer info wil he oor jy ook n veilig ekstra inkomste in die aanlyn spasie kan verdien. 🥳





02/07/2026

Vandag is ek so moeg 😭. My seuntjie is rerig nie lekker nie. 💔




Address

Paarl
7690

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Nothnagel Legacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Nothnagel Legacy:

Share