Breezy's

Breezy's Jou plek vir lekker kos, koue drankies, live entertainment, sport, dans, en goeie geselskap. Breezy's is Waar vriende familie raak! 🍻

Breezy Hill is a 680 square metre family entertainment and function venue situated on the R45 between Paarl and Wellington. The venue is nicely placed on a hill overlooking the lovely surroundings of Paarl and Wellington. Our Shed like venue and our friendly staff will ensure that you will experience a warm welcome once you are at Breezy Hill. With a fireplace, two bars, big indoor and outdoor bra

ai area, pizza oven and possibly one of the Biggest "Big Screens" in the area, our function venue will ensure an experience that you will always want to come back to. We are flexible and will try our best to suit your needs. We will gladly host any of the following events:

Birthdays
Corporate Parties
Braais
Spit Braais
Pizza Oven
Sports Gatherings
Wedding Receptions
Engagement Parties
Anniversaries
Family Days
Launches
Conferences and more. Breezy Hill is not your usual function venue. We would suggest an on-site visit to see what we can offer for your unique experience. The venue is child friendly and has a jungle gym and jumping castle to keep the littles ones entertained.

🦒🦒🍻
07/09/2026

🦒🦒🍻

Die naweek by Breezy’s 🦒
04/09/2026

Die naweek by Breezy’s 🦒

03/09/2026
September by Breezy’s 🦒18 September is die Broers weer by ons.
01/09/2026

September by Breezy’s 🦒

18 September is die Broers weer by ons.

31/08/2026

Riaan Benadé. Millennium. Herman Kleinhans.

5 September 2026

Hekke maak 12:00 oop.

Kaartjies beskibaar teen R200 en R80 (kinders o/12).

breezys.co.za

Die Broers is hier. 8PM, vanaand. Free entry.
29/08/2026

Die Broers is hier. 8PM, vanaand. Free entry.

28/08/2026
Hierdie naweek by Breezy's in die Paarl 🦒Vrydagaand:DJ Royal Tea 20:00 tot laatSaterdag:- Happy Hour tussen 2-3pm- Bokke...
27/08/2026

Hierdie naweek by Breezy's in die Paarl 🦒

Vrydagaand:
DJ Royal Tea 20:00 tot laat

Saterdag:
- Happy Hour tussen 2-3pm
- Bokke game 17:10
- DJ Alicia 20:00 tot laat

Breezy's is Waar Vriende Familie Raak! 🫶

Weeklikse Kos Specials by Breezy’s in die PaarlDinsdae: Chicken Schnitzel of HakeWoensdae: Pizza’sDonderdae: Burgers
25/08/2026

Weeklikse Kos Specials by Breezy’s in die Paarl

Dinsdae: Chicken Schnitzel of Hake
Woensdae: Pizza’s
Donderdae: Burgers

25/08/2026
Burgers is vanaand (ELKE donderdag) op special teen 40% af. Sien julle daar 🍻
20/08/2026

Burgers is vanaand (ELKE donderdag) op special teen 40% af.

Sien julle daar 🍻

Hierdie naweek by Breezy's 🎉Vrydagaand word ons vermaak deur DJ Alicia vanaf 8pm. Happy Hour (4-5pm) vir die wat vroeg w...
20/08/2026

Hierdie naweek by Breezy's 🎉

Vrydagaand word ons vermaak deur DJ Alicia vanaf 8pm. Happy Hour (4-5pm) vir die wat vroeg wil klaar maak by die werk.

Saterdag, kyk ons hoe wen die bokke die eerste toets teen die All Blacks vanaf 5pm 😉, en daarna (vanaf 8pm) sal DJ Pecko seker maak die vasdanslywe kry die musiek wat hulle nodig het.

Sien julle by Breezy's - Waar vriende familie raak! 🦒

19/08/2026

Party aande voel soos 'n lucky strike - die wingerd, die lig wat sak, en Riaan Benade wat opdaag om dit te voltooi.

Bring die mense wat jy die langste ken. Kom sit, kom luister, kom kuier, kom sing saam as die musiek met jou siel praat.

5 September 2026, 📍Diemersfontein Wine Estate
R200 (volwassenes) · R80 (kinders o/12)

Hekke maak 12:00 oop. Met die laaste vertoning wat 20:30 begin.

Daar is kos, drank, groot skerms vir die bokke game, en 'n speelarea vir die kinders.

Kry jou kaartjie by breezys.co.za

Address

Portion 2 Of The Farm Ongegund, R45, Malmesbury Road, 7620
Paarl
7720

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

+27 78 099 7032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breezy's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share