Proviant Restaurant, Paarl

Proviant Restaurant, Paarl 54-56 Main Road, Paarl 7646 Ons onthou ook die staatmaker Springbok-voorry van ouds- Tiny Neethling. Hier is jy welkom.

'n Droom, 'n respek vir 'n taal en kultuur, 'n Engelsman wat kom wortel skiet het aan die sy van 'n Bolandse nooientjie, en die kruis van paaie met spesiale klipkapperfamilie is die begin van die storie agter Proviant. Met verloop van tyd is nog 'n paar unieke bestanddele by die prutpot gevoeg en verwelkom om al die nuwe sterre in ons galery. Ontspan, terwyl jy uitkyk oor die Bolandse berge en win

gerde, teug aan 'n heerlike glasie van die beste wyne wat die area bied en geniet die mondproviant wat deur ons passievolle en bekwame span vir jou voorberei is. Op die spyskaart sal jy ou vriende raakloop soos die plaasontbyt, boerekaviaar,vetkoek, 'n Houtbaai " special", 'n voorslaer biefstuk, en lekker poeding. Hier word die bredies nog stadig en lank gekook soos van ouds. En al die resepte is uit 'n ouma se kombuis, iewers....

_______________________________________


A Dream, respect for a language and culture, an Englishman who met, fell in love and married a local girl, and the crossing of pathways with a very special Mason family, is the story behind the story of Proviant. Signature dishes are Bobotie Springrolls, Curried Tripe and trotters, Venison pie, Beef oxtail served with samp and beans, Masala crusted beef fillet, Deep fried Ice Cream and Cape Malay Milk tart. On the menu you will find old friends like the farm breakfast, mixed grill, vetkoek, malva pudding and of course rusks and boeretroos. Proviant Kaapse Tafel en Spens, Cape Town Restaurants, Paarl, Cape Town


Here the bredies are still prepared the old way, the slow way, the only way. The recipes used are all from a Granny's kitchen - somewhere....

18/03/2014
Happy Monday to all!
17/03/2014

Happy Monday to all!

11/03/2014

Kom geniet vandag heerlike Vaalie (Boerewors, pap en smoor) vir slegs R29.00

Ons het ook 'n lekker Houtbaai Special (Vis en Chips) vir slegs R49.00

Dit sluit in 'n glasie wit/rooi Hill & Dale wyn in/ 330ml Draught van jou keuse.

Kontak ons gerus op 021 863 0949 om jou tafel te bespreek!

06/03/2014

Proviant is verskriklik opgewonde oor hierdie naweek se Ommiberg Wynfees! Kom loer gerus by ons in vir lekker kos, musiek & WYN!

03/03/2014

Monday Special at Proviant Restaurant:

Smoked Chicken or Beef wrap @ R29.00
Chicken or Beef Burger @ R29.00

This includes a glass of Wine or a 330ml Beer Draught.

03/03/2014

Om die berg wynfees by Proviant die naweek van die 8ste,9de Maart 2014!

Kom proe wyn,luister na live musiek,heerlike kos, 3 Groot Televisies vir die super 15 rugby,lekker veilige speelarea vir die kinders.Kurkspoeg kompetisie,tradisionele disse soos Kerrie afval,bobotie,skaapnek,lamskenkel en heerlike tuisgemaakte pasteie.

Die naweek klop aan die deur! Ons is reg vir 'n besige naweek wat voorlê by Proviant Restaurant, Paarl!
21/02/2014

Die naweek klop aan die deur! Ons is reg vir 'n besige naweek wat voorlê by Proviant Restaurant, Paarl!

Bly Kalm en kom geniet vanaand 'n heerlike glasie wyn met 'n varkribbietjie op ons voorstoep.600g Varkribbietjie met sky...
20/02/2014

Bly Kalm en kom geniet vanaand 'n heerlike glasie wyn met 'n varkribbietjie op ons voorstoep.

600g Varkribbietjie met skyfies @ R69.00
400g Varkribbietjie met skyfies @ R49.00
1 KG Varkribbietjie met skyfies @ R109.00

Natuurlik sluit dit 'n glasie wit/rooi Hill & Dale wyn in/ 330ml Draught van jou keuse.

Skakel gerus om jou tafel te bespreek: 021 863 0949

20/02/2014

THURSDAY SPECIAL at Proviant Restaurant, Paarl!!!!

600g Ribs & Chips @ R69.00
400g Ribs & Chips @ R49.00
1 KG Ribs & Chips @ R109.00

Includes a glass of Red/White wine from Hill & Dale /
330ml Draught

We also cater for the little ones;

The Kiddies SPECIAL from Mondays - Thursdays;

Ribs & Chips @ R40.00
Chicken/ Beef Hamburger with Chips @ R30.00

Includes a kiddies Milkshake :)

Please note that this is not applicable for functions and take aways/ sharing is not allowed.

To book your table, please contact us on 021 873 0949/ [email protected]

Have a great Thursday!

Regards,

The Proviant Team

20/02/2014

Address

Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 22:00
Wednesday 08:00 - 22:00
Thursday 08:00 - 22:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Proviant Restaurant, Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Proviant Restaurant, Paarl:

Share

Category