MoerKoffie

MoerKoffie Small coffee bar. Big flavour

Die week is lank, die kinders krap die huis om en jou koskaste bloei! Dis skoolvakansie! Kom kry jou "whoooozaaaa" by Mo...
30/09/2026

Die week is lank, die kinders krap die huis om en jou koskaste bloei! Dis skoolvakansie!

Kom kry jou "whoooozaaaa" by MoerKoffie! Dan lyk die wêreld sommer weer beter.


📍509 Mail Road, Paarl

21/09/2026

m a a n d a g, jou doring.
Mag dit die week reën waar jou koeie wei, mag al die robots groen na groen verander en jou koffie sterker wees as al jou verskonings!

Laat loop met 'n Moer - val in by MoerKoffie

🤙

📍509 Hoofstraat, Paarl

Terwyl julle nog inlê, gee dié twee Paarl se Hoofstraat ’n bietjie van ’n glow-up. 😍Met 'n bietjie Moer van MoerKoffie i...
19/09/2026

Terwyl julle nog inlê, gee dié twee Paarl se Hoofstraat ’n bietjie van ’n glow-up. 😍

Met 'n bietjie Moer van MoerKoffie is hulle weer sterk aan die gang!

Kom loer in by MoerKoffie — ons is mos sommer reg op die Hoofstraat. 509 Hoofstraat, Paarl!

Dis naweek hier buite. Kry daai laaste hupstoot vir die week by MoerKoffie
18/09/2026

Dis naweek hier buite. Kry daai laaste hupstoot vir die week by MoerKoffie

16/09/2026

Tuisgemaak met Moer-se-Liefde.
Vergeet die kosblik, jy's meer boujee as dit.
'n Moer-fin - 'n Muffin met persoonlikheid.

Moer-it! 🤤☕️
16/09/2026

Moer-it! 🤤☕️

Woensdag, jou doring!
Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!

509 Hoofstraat, Paarl.

Woensdag, jou doring!Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!509 Hoofstraat, ...
16/09/2026

Woensdag, jou doring!
Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!

509 Hoofstraat, Paarl.

Public Announcement!Dit is op eie risiko as jy die laaste twee dae van die week sonder MoerKoffie deurmaak.Would. Not. R...
10/09/2026

Public Announcement!

Dit is op eie risiko as jy die laaste twee dae van die week sonder MoerKoffie deurmaak.
Would. Not. Recommend!

Pop in by 509 Hoofstraat, Paarl. Ons judge nie, ons verstaan.

09/09/2026

Match Crème Brûlée Latte 🍵

O jinne Fanie, we love it when you speak foreign!
Ons hou ons internasionaal, maar met 'n Boland houding! MoerKoffie

📍509 Main Road, Paarl

08/09/2026

🍵

Address

509 Main Road
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 06:30 - 15:00
Tuesday 06:30 - 15:00
Wednesday 06:30 - 15:00
Thursday 06:30 - 15:00
Friday 06:30 - 15:00
Saturday 06:30 - 15:00
Sunday 06:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MoerKoffie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category