25/09/2026
In ‘n werêld vol social media is dit so maklik om jouself te vergelyk met ander mense se groei. Alhoewel almal se journey’s anders lyk. Almal se pad is anders uigelê voor hulle.. maar dis wat dit so spesiaal maak. Mens kan so baie leer by mekaar en inspirasie kom van so baie kante af, maar jou rigting moet reg wees- en om op die regte pad te bly is moontlik, solank jy jou oë op die Here hou om jou voete te lei, dan sal die journey met sy ups en downs maklik wees 🌄📍