19/09/2026
Sondagkos soos dit hoort 🤤🍖
Twee vleise, seasonal veggies, roast potatoes, rys & gravy - alles vir net R119.
Geen kosmaak. Geen skottelgoed. Net lekker eet. 😉🦉
📍 Die Naguil Paarl. Elke Sondag.