Toeka Domaine Brahms

Toeka Domaine Brahms 🍳 Restaurant
🍕 Pizza and Roosterkoek
👶 Kids Paradise
🎂 Kiddies Parties
🐐 Farm Animals
🍷 Wine
🚜 Vintage Car and Tractor Museum
🏺 Antiques Kom kuier gerus!
(226)

TOEKA is 'n unieke ervaring. 'n Plek vol mooi, antieke en veteraan trekkers, motors, antieke speelgoed en versamelgoed - en VELE meer. By ons restaurant, Nostalgie@Toeka, kry jy die BESTE ontbyt buffet en die lekkerste spyskaart vir middagetes en die soettand in die BOLAND. Kom verken die pragtige plaasomgewing tussen olyfbome en geniet ons twee store vol mooi en ou goed met plaasdiere wat gaste v

riendelik verwelkom. Dit is 'n unieke ervaring. BESIGHEIDSURE is van 8h00 tot 16h00 - elke Woensdag tot Sondag. TOEKA is Pure Plaas, Pure Platteland!

Address

Domaine Brahms Farm, Vryguns Road
Paarl

Opening Hours

Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27218698555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toeka Domaine Brahms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category