Lafenis Kafeteria

Lafenis Kafeteria We are situated on the school grounds of Langenhoven Gimnasium. Students, parents & the public is more than welcome! Hope to see you soon!

We offer a good variety of light meals, cakes & drinks on our deck overlooking the sport fields.

21/09/2026

Lafenis Kafeteria vat 'n welverdiende breek na 'n besige 3de kwartaal! Ons sê ook BAIE DANKIE aan almal vir hul volgehoue ondersteuning!

Neem ASB kennis dat die Kafeteria reeds sal sluit op 22 September 2026 om 11:30 weens die skoolvakansie & 'n privaat funksie!

Ons sien uit om ieder en elk te verwelkom in die laaste kwartaal van 2026.

Kom geniet hierdie week nog 'n heerlike sny koek, 'n SNYMAN special of iets te drinke!! 🍰🥪☕️

Kontak ons gerus vir enige navrae:

071 195 9550.

Besigheidsure:

Maandag - Donderdag

07:30 - 17:00

Vrydag

07:30 - 15:00

'n Vingerhappie is bedoel om met elke happie 'n smaak reis te wees!! En hierdie platters slaag definitief die toets! 🌿Kw...
18/09/2026

'n Vingerhappie is bedoel om met elke happie 'n smaak reis te wees!! En hierdie platters slaag definitief die toets! 🌿Kwaliteit is ons TOP prioriteit!

Ons het nie vaste pryse vir platters nie, omdat dit vir elke kliënt uitgewerk & aangepas word tot hul behoeftes, idees & begroting!

Kontak ons gerus vir jou volgende funksie! 🌿

071 195 9550

Borgefunksie 2026 Altyd 'n groot eer om deel te kan wees van so belangrike aand! Baie dankie Langenhoven Gimnasium vir d...
11/09/2026

Borgefunksie 2026

Altyd 'n groot eer om deel te kan wees van so belangrike aand!

Baie dankie Langenhoven Gimnasium vir die geleentheid!

Duiweveiling 2026 | 18 September 2026 Ondersteun Duiwe vir Drome wat aangebied word deur Langenhoven Gimnasium & gee die...
08/09/2026

Duiweveiling 2026 | 18 September 2026

Ondersteun Duiwe vir Drome wat aangebied word deur Langenhoven Gimnasium & gee die drome van Landbou vlerke!

Dit is 'n funksie wat jy nie wil misloop nie!

Kaartjies beskikbaar by Langenhoven Gimnasium.

VERF @ Lafenis Kafeteria 🎨Kom leef jou kreatiwiteit uit & verf een van ons groot verskeidenheid produkte! Daar is iets v...
01/09/2026

VERF @ Lafenis Kafeteria 🎨

Kom leef jou kreatiwiteit uit & verf een van ons groot verskeidenheid produkte!

Daar is iets vir elkeen se smaak!

Perfek vir verjaarsdae, koffie kuiers saam met vriendinne of jaareindfunksies!

Kom loer gerus in! 🎨

Besigheidsure:
Maandag - Donderdag
07:30 - 17:00

Vrydag
07:30 - 15:00

Geleë op Langenhoven Gimnasium skoolgronde, Hoek van Jan van Riebeeck weg & Noordstraat, Oudtshoorn.

Kombuistee Platters | Lafenis Kafeteria 'N kombinasie van geure om jou mond te laat water! Bestel gerus vandag joune by ...
20/08/2026

Kombuistee Platters | Lafenis Kafeteria

'N kombinasie van geure om jou mond te laat water!

Bestel gerus vandag joune by 071 195 9550.

Ons werk iets spesiaal uit vir elkeen se behoeftes, begroting & hoeveelheid gaste!

NUUTSTE toevoeging tot Lafenis Kafeteria! Vanaf 1 September 2026 nooi ons almal uit te kom inloer, jou kreatiwiteit saam...
20/08/2026

NUUTSTE toevoeging tot Lafenis Kafeteria!

Vanaf 1 September 2026 nooi ons almal uit te kom inloer, jou kreatiwiteit saam te bring & sommer 'n paar vriende/vriendinne vir geselskap & samesyn saam te bring!!

Ons is BAIE opgewonde om saam met creations iets nuut te probeer waar jy 'n produk van jou keuse kan verf teen bekostigbare pryse, seël & huis toe neem!! Perfek vir 'n kombuistee, Babatee's, spanbou, jaareindfunksies en soveel meer!!

Selfs kinders kan dit geniet met ons "kids sets"!!

Kom loer gerus in sodra ons hierdie nuwe geleentheid aanpak vanaf 1 September 2026.

Gaan like & follow die page:

https://www.facebook.com/share/1GjpcK28X8/?mibextid=wwXIfr

13/08/2026

NB:

ONTHOU ASB DAT LAFENIS KAFETERIA MÔRE, 14 AUGUSTUS 2026 OM 11:30 SAL SLUIT!!

Ons sal weer Maandag vanaf 07:30 tot 17:00 oop wees!

Jammer vir die ongerief.

INTERSKOLE 2026 | Die gees loop hoog op GIMMIE kampus!! Ons wil vir elkeen van die GIMMIE sportmanne, dogters & onderste...
13/08/2026

INTERSKOLE 2026 | Die gees loop hoog op GIMMIE kampus!!

Ons wil vir elkeen van die GIMMIE sportmanne, dogters & ondersteuners sterkte toe wens vir hierdie naweek se groot sport gebeurtenis! Mag dit een vir die boeke wees!

Ons as Lafenis Span is SUPER trots op elkeen van julle!!

Go GIMMIES!!!

Address

C/o Jan Van Riebeeck Road And Scheepers Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27711959550

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lafenis Kafeteria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category