Nostalgie Restaurant

Nostalgie Restaurant By Nostalgie glo ons dat kos meer is as net ’n ete – dis ’n ervaring. Ons kombuis vier plaaslike bestanddele, eerlike geure en die warmte van geselligheid.
(203)

Nostalgie specialize in Klein Karoo Food and Ostrich dishes!We pride ourselves in giving our customers good food combined with old fashioned hospitality and excellent service! Ons is trots daarop om die smaak van die Klein Karoo na jou tafel te bring, met geregte wat tradisie en kreatiwiteit saamvoeg. Van ons fynproewer volstruisgeregte – waarin ons die kuns van kook vervolmaak het – tot vars, kle

urvolle slaaie en ontbyt wat jou dag reg begin, is elke bord met sorg en passie voorberei. Of jy kom vir ’n vinnige koppie koffie, ’n romantiese ete of ’n gesellige kuier saam met vriende, ons deure is oop van vroeg tot laat.

🍳🌸 THE ULTIMATE MORNING FUEL! 🌸🍳Begin your morning the delicious way at Nostalgie Restaurant! ☕️🥐Fresh, tasty and satisf...
04/09/2026

🍳🌸 THE ULTIMATE MORNING FUEL! 🌸🍳

Begin your morning the delicious way at Nostalgie Restaurant! ☕️🥐

Fresh, tasty and satisfying breakfast to get your day off to the perfect start. ❤️

📍 74 Baron van Reede Straat, Oudtshoorn
📞 044 272 4085
📲 WhatsApp: 072 324 0448

Come hungry… leave happy! 😋

🌸🌿 LENTE HET BY NOSTALGIE AANGEKOM! 🌿🌸Die son skyn, die blomme blom en Nostalgie se Tee Tuin is presies waar jy hierdie ...
01/09/2026

🌸🌿 LENTE HET BY NOSTALGIE AANGEKOM! 🌿🌸

Die son skyn, die blomme blom en Nostalgie se Tee Tuin is presies waar jy hierdie lente wil wees! ☀️🌷

Kom kuier lekker buite en geniet jou gunstelinge – van ’n heerlike ligte ete tot ’n stukkie vars koek met ’n lekker koppie tee. 🍰☕❤️

Bring jou mense, trek jou kuier-skoene aan en maak ’n bietjie tyd vir jouself. Ons wag vir jou! 🥰

Ons is by Nostalgie at the greens met ons beroemde Skep en weeg!
30/08/2026

Ons is by Nostalgie at the greens met ons beroemde Skep en weeg!

🥘💚 SKÉP & WEEG SONDAG – jy skep, ons weeg!

Kom geniet 'n tafel vol heerlike kos by Nostalgie @ The Greens. 😋 Jy betaal net vir wat jy skep – so jy kan jou bord presies maak soos jy daarvan hou!

🍽️ Slegs R25 per 100g
🥘 Verskeie lekker opsies
🥤 Drankies beskikbaar
🥡 Wegneem beskikbaar!

En die belangrikste... los die kook én die skottelgoed vir ons! 😂🙌

Kom kuier, kom eet en geniet die mooi uitsig oor die gholfbaan. 🌿⛳
Bespreek nou!
📞 079 686 8387
📍 Nostalgie @ The Greens – Oudtshoorn Gholfklub

Kom maak ’n draai by Nostalgie en geniet lekker, vars kos in ’n warm en gesellige atmosfeer. ❤️Van heerlike tuisgemaakte...
27/08/2026

Kom maak ’n draai by Nostalgie en geniet lekker, vars kos in ’n warm en gesellige atmosfeer. ❤️

Van heerlike tuisgemaakte pasteie tot vars slaaie en ietsie lekkers om die ete af te rond – hier is iets vir almal!

📍 74 Baron van Reede Street, Oudtshoorn
📞 044 272 4085

Nostalgie Restaurant – waar goeie kos en ouwêreldse gasvryheid saamkom. 🌿✨

Kom kuier, kom eet… kom maak ’n draai by Nostalgie! 😍

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Elana Grundling, Belinda Pienaar, Myrtle...
25/08/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Elana Grundling, Belinda Pienaar, Myrtle Furness, Sharon Carstens, Deidre Berry, Nollie Botes, Engela Zaayman, Margaret En Freddie Jordaan, Annemarie de B**r, Elize Venter

25/08/2026
WRAP, SLAAI OF ’N LEKKER GEREG? WAT KIES JY? 😋Somer is om die draai ☀️ en by Nostalgie het ons iets vir elke lus!Maar no...
25/08/2026

WRAP, SLAAI OF ’N LEKKER GEREG? WAT KIES JY? 😋

Somer is om die draai ☀️ en by Nostalgie het ons iets vir elke lus!

Maar nou wil ons WEET 👇
As jy by Nostalgie kom, wat is jou GO-TO?

-’n Vars wrap
-’n Knapperige slaai
Of is jy daai persoon wat sê: “Nee wat, bring vir my die REGTE kos!” 😂

👇 Laat weet ons in die comments!
En tag iemand wat altyd sê hulle wil “net iets ligs” eet… en dan bestel hulle chips ook! 😂❤️

Nostalgie – waar goeie kos en mooi herinneringe ontmoet

23/08/2026

🍽️💚 Dis weer SKep & Weeg by Nostalgie @ the Greens!

Ons wag net vir jou! 😋

Kom skep jou bord vol van ons heerlike kos, laat ons dit weeg en betaal net vir wat jy opskep! ⚖️🍴

👨‍👩‍👧‍👦 Bring die familie
👫 Nooi jou vriende
😋 Kom geniet 'n lekker maaltyd

En onthou... jy kan dit ook wegneem! 🥡🙌
So as jy nie kans sien om hier te sit en eet nie, skep jou gunstelinge en neem dit sommer saam huis toe.

📍 Nostalgie @ the Greens
⛳ Oudtshoorn Golf Club

Skep. Weeg. Geniet. Of neem dit saam! 💚

Address

74 Baron Van Rheedestreet
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 10:00

Telephone

+27 44 272 4085

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nostalgie Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nostalgie Restaurant:

Share