21/07/2026
π Cango Pizza soek 'n kassier!!π
Ons is op soek na 'n vriendelike, betroubare en energieke kassier, om by ons span aan te sluit!
* Goeie KliΓ«ntediens
* Bereid om naweke en aande te werk.
* Eerlik en netjiese voorkoms.
Handig jou CV in voor 27 Julie by Cango Pizza
187 Langenhoven weg
Oudtshoorn π