04/09/2026
Is jy voos voor of na die rugby? 🏉
Kom eet by Tall Goose in piekniekstyl hierdie naweek — lekker kos, ’n ontspanne atmosfeer en genoeg plek om saam te kuier. 🍽️🌿
🍺 Koue bier en wyn beskikbaar
🕔 Saterdag oop tot 17:00
🕐 Sondag - Kombuis sluit 13:00
📍 15 Rademeyer St, Oudtshoorn
Bring die familie en vriende en maak ’n lekker naweek daarvan! 🙌