SONOP Restaurant & Padstal

SONOP Restaurant & Padstal Restaurant en Padstal op die R328 tussen Oudtshoorn en Mosselbaai Kom besoek ons gerus as u in die omgewing is!!

Ons is geleƫ aan die voet van die Robinsonpas tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Ons bied 'n a la carte spyskaart daagliks (hou die spasie dop vir ons Sondag buffet etes). Ons het 'n padstal met die volgende: Konfyte en Piekels, tuisgebak, oulike handgemaakte geskenke, biltong en droƫwors, bees, skaap en wildsvleis, boerewors, kontinentale wors, braaihout en die heerlikste pasteie in die land!! Vir meer besonderhede kontak Yolande by 072 122 5488

Address

R328 Tussen Oudtshoorn & Mosselbaai
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 04:00

Telephone

0721225488

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SONOP Restaurant & Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category