14/08/2026
Borgdag ten bate van Jansu De Beer ποΈββοΈβ³
Kom geniet 'n dag vol geselligheid en goeie kompetisie by Ottosdal Gholfklub op 29 Augustus!
ποΈ 2-Bal Better Ball Scramble Drive
β° Shotgun-afslaan om 10:00
π² Potjiekos vanaf 17:00 β slegs R100
π Fantastiese pryse op die spel!
π° R250 per speler (halfpad verversings ingesluit)
Bring jou vriende, familie en spanmaats saam en ondersteun hierdie spesiale dag ten bate van Jansu De Beer.
π Besprekings:
Bruce β 071 173 4567
Elmari β 061 026 9060