Wonderlik

Wonderlik Coffee and Gift Shop in the Koue Bokkeveld. Koffiewinkel en Geskenke

Julle, hierdie Donderdag begin NET reg. Ons brood bestelling is lekker vroeg die week - so kom loer in en kry jou 'essen...
17/09/2026

Julle, hierdie Donderdag begin NET reg. Ons brood bestelling is lekker vroeg die week - so kom loer in en kry jou 'essentials' vir die naweek 🍔

💛 Woensdag Wysheid 💛
16/09/2026

💛 Woensdag Wysheid 💛

Die beste raad om die koue, nat weer beter te maak? Koffie en miljoenêrs koek by Wonderlik! ⛈️Kom 'pop' in - dis lekker ...
15/09/2026

Die beste raad om die koue, nat weer beter te maak? Koffie en miljoenêrs koek by Wonderlik! ⛈️
Kom 'pop' in - dis lekker warm hier binne! ✨

11/09/2026

"Ek hou aan om vir myself te sê, Sarie, jy het nie nog juwele nodig nie! Gelukkig is my naam nie Sarie nie" - onbekend

Moenie vandag Sarie wees nie - kom bederf jouself met iets mooi van ons A-la-Fraai rak af. ✨

11/09/2026

"Ek hou aan om vir myself te sê, Sarie, jy het nie nog juwele nodig nie! Gelukkig is my naam nie Sarie nie" - onbekend

Moenie vandag Sarie wees nie - kom bederf jouself met iets mooi van ons A-la-Fraai rak af. Ons het nuwe voorraad uitgepak! ✨

Die son skyn bietjie warmer, wat beteken 'n yskoue freezo (of crusher) is hoog bo aan ons prioriteitslysie! 🧋 Voor jou k...
09/09/2026

Die son skyn bietjie warmer, wat beteken 'n yskoue freezo (of crusher) is hoog bo aan ons prioriteitslysie! 🧋 Voor jou keel te droog word, kom kry vir jou een.

✨ Woensdag Wysheid ✨
09/09/2026

✨ Woensdag Wysheid ✨

Het jy al jou Funky Ouma boerseep kom koop? 🧼Dit is nie net vir wasgoed en vlekke nie - dit kan ook gebruik word vir alg...
08/09/2026

Het jy al jou Funky Ouma boerseep kom koop? 🧼
Dit is nie net vir wasgoed en vlekke nie - dit kan ook gebruik word vir algemene skoonmaak werk in en om die huis, handwas seep, vuil skooltekkies en vele meer.
Kom kry joune, want Ouma weet wat werk!

Ons ervaar tans tegniese probleme met ons koffie masjien! Ons hou julle op hoogte van die herstel proses ☕Intussen is al...
03/09/2026

Ons ervaar tans tegniese probleme met ons koffie masjien! Ons hou julle op hoogte van die herstel proses ☕
Intussen is al die ander lekker drankies & kos op ons spyskaart beskikbaar.

d o n d e r dag = b r o o d dag 🥖 Kom loer in & kry vir jou 'n lekker vars broodjie om die koue te verdryf 🌥️
03/09/2026

d o n d e r dag = b r o o d dag 🥖
Kom loer in & kry vir jou 'n lekker vars broodjie om die koue te verdryf 🌥️

Address

Protea Avenue 28
Op-Die-Berg
6836

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27662565119

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderlik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wonderlik:

Shortcuts

Share

Category