Biltong A Lot Olifantshoek

Biltong A Lot Olifantshoek Savor South African flavors at Biltong a Lot—your biltong destination.

Vier Erfenisdag saam met ons! 🇿🇦 Kom geniet regte Suid-Afrikaanse smake met ons biltong, droëwors, en meer. Ons is oop v...
24/09/2026

Vier Erfenisdag saam met ons! 🇿🇦 Kom geniet regte Suid-Afrikaanse smake met ons biltong, droëwors, en meer. Ons is oop van 09:00 tot 17:00—sien jou daar!

Vier Erfenisdag op die regte manier – met REGTE KALAHARI BILTONG en heerlike braaibroodjies! Vuur aan, familie bymekaar ...
23/09/2026

Vier Erfenisdag op die regte manier – met REGTE KALAHARI BILTONG en heerlike braaibroodjies! Vuur aan, familie bymekaar en geniet die smake wat ons trots Suid-Afrikaans maak.

Biltong Braaibroodjies

Bestanddele:

12 snye brood
Botter of olyfolie
2 rooi uie, in skywe gesny
1 eetlepel suiker
1 eetlepel balsamiese asyn
200 g fyngekapte biltong
1 houer roomkaas
240 g Cheddar kaas
Biltongpoeier

Metode:

Braai die uie in botter of olie tot sag. Voeg suiker en balsamiese asyn by en laat prut tot gekaramelliseer.
Smeer botter op die buitekant van die brood. Smeer roomkaas aan die binnekant.
Voeg gekaramelliseerde uie, biltong en Cheddar kaas by. Maak toe met die ander snye brood.
Braai oor matige kole in ’n braairooster tot goudbruin en die kaas gesmelt is.
Smeer met ’n bietjie botter en sprinkel biltongpoeier oor.
Sny in die helfte en bedien warm.

👉 Gebruik REGTE KALAHARI BILTONG van Biltong-A-Lot vir die beste resultaat!

Resep vanaf: https://braai.com/biltong-braaibroodjie/

Wanneer die Springbokke en die All Blacks kragte meet, is dit meer as net ’n wedstryd — dis trots, passie en erfenis! Ko...
11/09/2026

Wanneer die Springbokke en die All Blacks kragte meet, is dit meer as net ’n wedstryd — dis trots, passie en erfenis! Kom ons vier Suid-Afrikaanse tradisie, saamwees en die liefde vir die spel!

🥩 Kom maak ’n draai by Biltong-A-Lot en kry genoeg voorraad vir die wedstryd!

Bokke, Bokke, Bokke!

Resensie: “Die beste”“Beter sal nie kry nie.”Biltong-A-Lot Delivery Diens!Bestel jou gunsteling biltong en laat ons dit ...
08/09/2026

Resensie:

“Die beste”
“Beter sal nie kry nie.”

Biltong-A-Lot Delivery Diens!
Bestel jou gunsteling biltong en laat ons dit by jou aflewer!
🕙 Beskikbaar vanaf 10:00 - 18:00 Maandae - Saterdae
💰 Aflewering: R15
🛒 Minimum bestelling: R150
📲 WhatsApp jou bestelling na 073 881 4183
Maklik, vinnig en lekker! 😋 See less

Lente is hier! Kom maak 'n draai by Biltong A-Lot vir die beste REGTE Kalahari Biltong!
01/09/2026

Lente is hier! Kom maak 'n draai by Biltong A-Lot vir die beste REGTE Kalahari Biltong!

The best quality CABANOSSI at Biltong-a-Lot!
25/08/2026

The best quality CABANOSSI at Biltong-a-Lot!

In the office or out the office, enjoy you beverages the temperature that you like.Quench travel drinkware is now availa...
21/08/2026

In the office or out the office, enjoy you beverages the temperature that you like.

Quench travel drinkware is now available at Biltong-a-Lot! 🌿✨ High-quality green products are the future. Live an eco-mindful lifestyle with Quench. Get yours now!

Review: "Best biltong. We always stop here on our road trips."Biltong-A-Lot Delivery Diens!Bestel jou gunsteling biltong...
12/08/2026

Review: "Best biltong. We always stop here on our road trips."

Biltong-A-Lot Delivery Diens!
Bestel jou gunsteling biltong en laat ons dit by jou aflewer!
🕙 Beskikbaar vanaf 10:00 - 18:00 Maandae - Saterdae
💰 Aflewering: R15
🛒 Minimum bestelling: R150
📲 WhatsApp jou bestelling na 073 881 4183
Maklik, vinnig en lekker! 😋

Geseënde Vrouedag aan al die ongelooflike vroue! Julle krag en inspirasie maak die wêreld beter. 🌸Ons is more oop tot 17...
09/08/2026

Geseënde Vrouedag aan al die ongelooflike vroue! Julle krag en inspirasie maak die wêreld beter. 🌸Ons is more oop tot 17:00.

“As I walked out the door toward the gate that would lead to my freedom, I knew if I didn't leave my bitterness and hatr...
18/07/2026

“As I walked out the door toward the gate that would lead to my freedom, I knew if I didn't leave my bitterness and hatred behind, I'd still be in prison.”
― Nelson Mandela

Address

27 Van Riebeeck Street
Olifantshoek
8450

Telephone

+27533310022

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biltong A Lot Olifantshoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category