29/09/2026
Op hierdie lekker reẽndag vat my gedagtes my terug na ons Europa vakansie…. Ons was die spesifieke dag in Hallstatt in Austria. Dit het begin reēn en dit het hierdie dorpie nog mooier gemaak. . Ekt my reēnjassie aangehad. By HunkyDory Shoppe het ons verskillende kleure beskikbaar.
Grootte small tot XL. Glo my ek dra myne nie net as dit reēn nie.