Die Blou Konyn

Die Blou Konyn Vir gesellige samesyn

Babatee met die tema "Woodlands"🌲🦊🍼🫖
13/08/2023

Babatee met die tema "Woodlands"🌲🦊🍼🫖

10/01/2022

Aandag📢

Dit is 'n nuwe jaar met nuwe vooruitsigte🎉

Die Blou Konyn het haas ander planne! 🐰

Ons sal nou net Woensdae, vanaf 09h00 tot 17h00 oop wees...vir koek, koffie en ons heerlike vetkoek🍰☕

Verder is ons beskikbaar vir funksies!
Boek ons gerus vir enige funksie.

Hou ook die blad dop vir ander gesellige samesyn geleenthede

Die Konyn se 1ste troue
19/12/2021

Die Konyn se 1ste troue

Sowaar!! Die Blou Konyn...vir gesellige samesyn🍷
25/11/2021

Sowaar!! Die Blou Konyn...vir gesellige samesyn🍷

☕Lekker partytjie gehou🍨
30/10/2021

☕Lekker partytjie gehou🍨

Ons het vir Danielsrus boerevereniging se jaar afsluiting funksie reg gestaanHulle tema was Country & Western🤠
18/10/2021

Ons het vir Danielsrus boerevereniging se jaar afsluiting funksie reg gestaan

Hulle tema was Country & Western🤠

21/09/2021
Special van die dag☔2 Pannekoeke en 'n filter koffie vir R20☕
26/08/2021

Special van die dag☔

2 Pannekoeke en 'n filter koffie vir R20☕

"D🍩nut" look further 😁🤩😝Die Konyn kan gehuur word vir kinderpartytjies🎂🍭Bespreek by Esmarie 072 4434 196
23/08/2021

"D🍩nut" look further 😁🤩😝

Die Konyn kan gehuur word vir kinderpartytjies🎂🍭
Bespreek by Esmarie 072 4434 196

Allerei lekker produkte beskikbaar
23/08/2021

Allerei lekker produkte beskikbaar

Address

Danielsrus
Nketoana
9705

Telephone

+27724434196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Blou Konyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Blou Konyn:

Shortcuts

Share

Category