De Vette Mossel Parys

De Vette Mossel Parys Eet soveel jy wil of kan! Strand Seekos Restaurant
De Vette Mossel Parys Skink 'n wyntjie, tuur oor die Koepel en le weg aan seekos vir 'n nasie!
(813)

De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in ongewone en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus Styl! Le weg aan die "vrug van die see" in oorvloed en geniet van die Kaap se beste wyn met ons seekosfees-ervaring! De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in o

ngewone
en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus-Styl

Kontak ons ook vir Troues, Spanboue, Jaareindfunksies en Kinderpartytjies

Besprekings Noodsaaklik
Skakel of sms 060 486 7686

Bespreek nou vir SATERDAG 22 AUGUSTUS!Wat is op die spyskaart op 22 Augustus?Sluit by ons aan vir ons Korter Spyskaart, ...
14/08/2026

Bespreek nou vir SATERDAG 22 AUGUSTUS!

Wat is op die spyskaart op 22 Augustus?

Sluit by ons aan vir ons Korter Spyskaart, of, as jy 'n pensionaris is, kom geniet ons Pensionaris aanbieding.

Pensionaris Menu – R199 p.p.
🍞 Potbrood met plaasbotter en konfyt
🐚 Mosselvleis
🐟 Snoek en patats
🍲 Vleispotjie
🍚 Rys
β˜• Koffie en koeksisters

MOSSEL-LICIOUS SPYSKAART – R99 p.p.
β€’ Mosselvleis
β€’ Mossels in die halfskulp
β€’ Potbrood met plaasbotter en konfyt
Al jou gunstelingmossels op een spyskaart, met ekstra lekkernye op aanvraag.

EKSTRAS
(Alle ekstras word met rys en slaai bedien.)
β€’ Kalamari-steak (300 g) – R95
β€’ Vangs van die dag (220 g) – R95
β€’ Heel garnale (500 g) – R250
β€’ Kreef – SQ

πŸ₯³ Kom kuier en proe die fees!

Vir besprekings:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5

Of kontak ons direk:
πŸ“± WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
πŸ“§ E-pos: [email protected]

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2026-best-of-parys-2/Hi Julle, Ons is genomineer as een van die beste restuarant...
12/08/2026

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2026-best-of-parys-2/

Hi Julle, Ons is genomineer as een van die beste restuarante in Parys😁😁

Kan ek asb vra dat julle vir ons stem onder eat and drink (Restuarant) mens kan meer as 1 keur stem, Voltooi asb jou besonderhede op die vorm

Dankie baie aan al ons kliente πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ’ƒπŸΌπŸ’ƒπŸΌ

Mossel groete🦞🦞🦐🦐🦐

Home #2026 Best of Parys Vote #2026 Best of Parys Vote Vote now Ever wondered where the best place is to go for breakfast? Maybe you have needed to do some home improvements but don’t know who to turn to for the best advice or service. Parys Gazette has you covered. We are giving you the chance to ...

DIE BESTE JAAREINDFUNKSIE BEGIN HIER! πŸŽ‰Begin vroeg beplan en bespreek die BESTE jaareindfunksie vir jou span!De Vette Mo...
12/08/2026

DIE BESTE JAAREINDFUNKSIE BEGIN HIER! πŸŽ‰

Begin vroeg beplan en bespreek die BESTE jaareindfunksie vir jou span!

De Vette Mossel Parys is die ideale bestemming vir onvergeetlike jaareindfunksies, spanbougeleenthede, korporatiewe byeenkomste, spesiale vieringe en privaat funksies.

✨ Skep herinneringe wat nog jare lank gekoester sal word!

Waarom De Vette Mossel Parys?
βœ… 'n Ontspanne, informele atmosfeer in 'n unieke omgewing
βœ… 'n Gesellige ervaring wat jou span beslis sal geniet
βœ… 'n Heerlike seekosfees met 'n 7-gang, 13-gereg "rolling buffet" (spyskaarte kan aangepas word volgens julle groep se behoeftes.Ons het ook β€˜n spitbraai opsie!))
βœ… Die meeste geregte word vars voor jou oΓ« oor oop vure voorberei – 'n ware belewenis!
βœ… Perfek vir temafunksies, spanbou-aktiwiteite en korporatiewe vieringe

πŸ“… Moenie wag tot dit te laat is nie! Bespreek nou jou voorkeurdatum voordat die jaareindgejaag begin.

πŸ“ž Bel of WhatsApp Amori: 071 049 0672
πŸ“§ E-pos: [email protected]

🌐 Ontdek waarom De Vette Mossel Parys die perfekte plek is:
https://devettemossel.co.za/weddings-functions/
https://devettemossel.co.za/parys/

Gelukkige Vrouedag! 🌸Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat elke dag met liefde, krag en deursettingsvermoë hul gesi...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat elke dag met liefde, krag en deursettingsvermoΓ« hul gesinne, gemeenskappe en ons land inspireer.

Aan elke ma, ouma, dogter, suster, vriendin – Γ©n aan al die wonderlike vroue wat deel is van ons De Vette Mossel-familie, of jy nou deel van ons span of een van ons gewaardeerde gaste is: dankie vir die verskil wat julle elke dag maak.

Mag hierdie Vrouedag gevul wees met liefde, waardering en spesiale oomblikke saam met die mense wat vir julle die meeste beteken.

IS DIE VIS DAREM VARS?So toets mens of vis vars is: 1. Koop by β€˜n betroubare visverskaffer met β€˜n bewese record.2. Vars ...
06/08/2026

IS DIE VIS DAREM VARS?

So toets mens of vis vars is:
1. Koop by β€˜n betroubare visverskaffer met β€˜n bewese record.
2. Vars vis ruik glad nie na vis nie, maar na die see. Regtig. As dit na vis ruik, is daar gewoonlik fout.
3. Druk liggies met jou vinger op die vis – as dit vars is, spring die duikie stadig terug. Bly dit ingeduik… kies eerder daardie aand eerder β€˜n tjoppie, of gaan vir β€˜n gevriesde snoek.
4. Kyk na die oΓ«: helder en vol, nie dof of ingesonke nie.
5. Maar die beste toets bly maar: gaan vang hom self!

Vars vis is nie altyd maklik om te kry nie. Persoonlik verkies ons eerder β€˜n vis wat gevries was toe dit vars was, as vis waaroor jy moet wonder oor die varsheid.

Met gevriesde vis is dit belangrik dat dit heeltemal ontdooi is en by kamertemperatuur kom voordat dit op die rooster of in die pan gaan. (Behalwe snoek – daardie blinklyf kan half-ontdooi op die vuur gaan.)

Kom sluit by ons aan vir 'n LEKKER middagete en ervaring! πŸ˜‹En onthou – ons is oop op 9 Augustus, 12:30, vir Vrouedag! 🌸O...
04/08/2026

Kom sluit by ons aan vir 'n LEKKER middagete en ervaring! πŸ˜‹

En onthou – ons is oop op 9 Augustus, 12:30, vir Vrouedag! 🌸

Ons volle spyskaart sluit in:
Varsgebakte potbrood met plaasbotter en soet appelkooskonfyt
Mosselvleis met uie, baie knoffel en plaasbotter
Mossels in die halfdop gestoom met uie en witwyn
Weskus-snoek met patat
Vleispotjie
Seekospotjie
Rys, tuinslaai en groentegereg
Seisoenale vrugte
Koffie en koeksisters

πŸ“… Kyk na ons Augustus datums en bespreek aanlyn:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5
of
πŸ“± WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
πŸ“§ E-pos: [email protected]

Augustus is op ons! πŸŽ‰Sluit by ons aan vir ons legendariese De Vette Mossel Rollende Buffet spyskaart, beskikbaar op gese...
30/07/2026

Augustus is op ons! πŸŽ‰

Sluit by ons aan vir ons legendariese De Vette Mossel Rollende Buffet spyskaart, beskikbaar op geselekteerde dae!

Bring die hele gesin, vat ’n breek en kom geniet heerlike seekos en ’n onvergeetlike eetervaring! 🦐🐟

πŸ“… Kyk na ons Augustus datums en bespreek aanlyn:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5
of
πŸ“± WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
πŸ“§ E-pos: [email protected]

Start planning early and book the BEST YEAR-END FUNCTION!πŸŽ‰De Vette Mossel Parys is the ultimate destination for unforget...
28/07/2026

Start planning early and book the BEST YEAR-END FUNCTION!πŸŽ‰

De Vette Mossel Parys is the ultimate destination for unforgettable year-end functions, team-building events, corporate gatherings, special celebrations and venue hire.

Make memories you'll cherish for years to come!

Why choose De Vette Mossel Parys for your next event?

βœ… A fun, informal , laid-back atmosphere in a truly unique setting
βœ… Relaxed, one-of-a-kind events your team will love
βœ… An endless seafood feast featuring a 7-course, 13-dish rolling buffet (the menu can be customised to suit your group, with a spit option also available)
βœ… Most dishes are prepared right in front of you over open fires, a touch of magic to the experience
βœ… Perfect for themed events, team-building activities and corporate celebrations

Our famous De Vette Mossel menu includes:

βœ… Freshly baked Pot brood (pot bread) served with farm butter and sweet apricot jam
βœ… Mussel meat with onions, lots of garlic and farm butter
βœ… Mussels in half shell steamed with onions & white wine
βœ… West Coast Snoek with sweet potato
βœ… Meat potjie
βœ… Seafood potjie
βœ… Rice, Garden salad and Vegetable dish
βœ… Seasonal fruit
βœ… Coffee and Koeksisters

Don't wait until it's too late! Enquire with Amori and secure your preferred date before the year-end rush.

Phone or WhatsApp Amori: 071 049 0672
Email: [email protected]

Discover why De Vette Mossel is the perfect venue:
https://devettemossel.co.za/weddings-functions/
https://devettemossel.co.za/parys/

Hierdie sondag : Prawn special !🦐🦐🦐 Kontak ons direk om bespreking te maak Amori 071 049 0672
24/07/2026

Hierdie sondag : Prawn special !🦐🦐🦐

Kontak ons direk om bespreking te maak

Amori 071 049 0672

SPECIAL PRAWN MENU!Join us on Sunday, 26 July at 12:30 for our famous rolling seafood buffet featuring ALL-YOU-CAN-EAT P...
21/07/2026

SPECIAL PRAWN MENU!

Join us on Sunday, 26 July at 12:30 for our famous rolling seafood buffet featuring ALL-YOU-CAN-EAT PRAWNS!

SPECIAL PRAWN MENU:

βœ… Freshly baked Pot brood (pot bread) served with farm butter and sweet apricot jam
βœ… Mussel meat with onions, lots of garlic and farm butter
βœ… Mussels in half shell steamed with onions & white wine
βœ… West Coast Snoek with sweet potato
βœ… Meat potjie
βœ… Succulent Prawns (This will replace the seafood potjie)
βœ… Rice, Garden salad and Vegetable dish
βœ… Seasonal fruit
βœ… Coffee and Koeksisters

Prices:
R395 per Adult | R295 Pensioner | High school R295 | R170 Primary | R50 Pre-school | Gratis 0-3

Cash bar available and card facilities are provided.

Book now:
Phone or WhatsApp Amori: 071 049 0672
Email: [email protected]
Book online: https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5

De Vette Mossel – More than just a meal, it’s an experience! ✨

Address

8 Pistorius Rust Small Holdings
Ngwathe
9585

Opening Hours

Saturday 11:30 - 16:00
Sunday 11:30 - 16:00

Telephone

+27604867686

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Vette Mossel Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share