13/09/2026
10 Jaar Reünie EHS
'n Groep jongmense wat voor ons groot geword het. Vandag volwassenes met verskeie kwalifikasies van Auditeure, Dr' s, Veearts, Onderwyserers, vakmanne. Somiges getroud en 'n peuter of twee
Die spyskaart was as volg:
▪️ Skaap op die spit
▪️ Aartappelgereg
▪️ Griekse groenbone
▪️ Pampoentert
▪️ Brocolli slaai
▪️ Mengelslaai
Ons dienste sluit in:
Borde en platters
Bykosse
Koekies
Spyseniering
Vir navrae oor ons dienste of om ’n gratis kwotasie aan te vra, stuur gerus ’n WhatsApp aan Helga’s by 082 7429 818.