Corner Cafè

Corner Cafè Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Corner Cafè, Food Delivery Service, 22 Church Street, Mosselbaai.

Please take note that our shop phone number and whatsapp number is now the same! For any orders please whatsapp or call:...
12/05/2023

Please take note that our shop phone number and whatsapp number is now the same!

For any orders please whatsapp or call: 0716566493

!!Baie baie geluk aan ons kompetisie wenner!!Mnr. Alvin Jacobs is een van ons gereelde kliente en dit was vir ons n voor...
05/05/2023

!!Baie baie geluk aan ons kompetisie wenner!!

Mnr. Alvin Jacobs is een van ons gereelde kliente en dit was vir ons n voorreg om met hom te deel dat hy ons heel eerste wenner was van ons "slippie-kompetisie".

Well gedaan en baie dankie vir die getroue ondersteuning! Ons by Corner Cafè waardeer jou opreg!

Wil jy graag die volgende wenner wees?
Dis maklik;
1. Bestel ietsie om te eet
2. Skryf jou naam en kontak nommer agter op jou slippie
3. Gooi jou slippie in ons kompetisie drom, of gee hom vir die persoon wat aflewer
4. Bestel ietsie om te eet soveel as moontlik om jou kaanse vir wen grooter te maak🤣
5. Trekking is die laaste dag van elke maand en word deur n 3e party gedoen om regverdigheid te verseker!

T's en C's apply😀
Weereens baie geluk, Jakes!

Indien jy weet van iemand of iemand kan aanbeveel deel gerus❤️
16/03/2023

Indien jy weet van iemand of iemand kan aanbeveel deel gerus❤️

19/12/2022

Sjoe maar die vakansie gevoel vloei hoog in die dorp! Dis so lekker om al die verskillende nommer plate te sien rond rits en te sien hoe vol die strate is.

Baie welkom aan al die vakansie gangers in ons mooie dorp!

Kom loer gerus in by Corner Cafè as jul honger raak!

Aan al ons gereelde kliënte: Dankie vir elk een se ondersteuning en liefde en geduld met ons deur die jaar. Om n klein besigeheid nie eers te praat van n weg neem ete winkel te hardloop in vandag se tyd met kos pryse wat so hoog is, is nie maklik nie. Maar met elk een van julle is dit moontlik en ons is dankbaar.

2022 het ons baie dinge geleer, en ons sien uit na die uitdagings wat 2023 bring.

Uit ons harte aan julle: n Geseënde Fees-seisoen. Mag julle die af tyd saam familie en vriende koester. Tyd is so min. Gebruik elke sekond. En onthou om van daardie tyd by ons te kom spandeer. 🤭

Liefde en kers-groete
Corner Cafe!🎄🎄🎄

B L A C K F R I D A Y specials at Corner Cafè Get sharing!!Vertel jou vriende!Oop vanaf 8am tot 4pm!Bestellings is oop! ...
24/11/2022

B L A C K F R I D A Y
specials at Corner Cafè

Get sharing!!

Vertel jou vriende!

Oop vanaf 8am tot 4pm!
Bestellings is oop! Moenie dit misloop nie!
Vir bestelings whatsapp: 078 718 0456

Another mouth-watering platter done! Kontak ons gerus vir kwotasies! Whatsapp 0787180456
18/11/2022

Another mouth-watering platter done! Kontak ons gerus vir kwotasies! Whatsapp 0787180456

Baie dankie aan Cinematic Solutions SA vir hierdie  amazing review en post. Julle doen hierdie tiepe werk gratis, en dit...
18/11/2022

Baie dankie aan Cinematic Solutions SA vir hierdie amazing review en post. Julle doen hierdie tiepe werk gratis, en dit word soms nie waardeer nie. Ons wil net uit die diepte van ons hart se baie baie dankie. Julle is wonderlike mense! 😃❤️ Sien julle sommer gou-gou weer!

En ons is weer terug aanlyn. Dankie vir die sms'e julle is oulik!♡deCorner Cafè
25/10/2022

En ons is weer terug aanlyn. Dankie vir die sms'e julle is oulik!

♡de
Corner Cafè

Address

22 Church Street
Mosselbaai
6500

Telephone

+27716566493

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corner Cafè posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Corner Cafè:

Share