Fab Mags - Dinner with Ease

Fab Mags - Dinner with Ease Fab Mags offers a wide variety óf freshly prepared homemade meals. All meals are already baked and cooked to perfection. Only Heat and Enjoy.

Middag almal, hier is my spyskaart vir volgende week 😋Maandag 27 Julie:800g Beef Lasagna @ R1401.2kg Beef Lasagne @ R200...
24/07/2026

Middag almal, hier is my spyskaart vir volgende week 😋

Maandag 27 Julie:
800g Beef Lasagna @ R140
1.2kg Beef Lasagne @ R200

Dinsdag 28 Julie:
600g Chicken ala King @ R120
1kg Chicken ala King @ R180

Woensdag 29 Julie:
600g Creamy Pepper Sauce & Pork @ R140
1kg Creamy Pepper Sauce & Pork @ R220

Donderdag 30 Julie:
600g Slow braised Red Wine & Rosemary Beef Short Rib @ R150
1kg Slow braised Red Wine & Rosemary Beef short Rib @ R240

Vrydag 31 Julie:
Braai bykosse
1 x Creamy Garlic Potato Bake
1 x Kerrie Pasta Salad
1 x Broccoli Salad @ R280 (Genoeg vir 4 persone)

500ml bakkies rys ekstra @ R20 elk

Plaas asb jul bestellings vroegtydig saam bewys van betaling.

Geniet die naweek!! 🥳⭐

Middag julle, hier is my spyskaart vir volgende week 😋Maandag 20 Julie:600g Beef Giovetsi @ R1401kg Beef Giovetsi @ R220...
17/07/2026

Middag julle, hier is my spyskaart vir volgende week 😋

Maandag 20 Julie:
600g Beef Giovetsi @ R140
1kg Beef Giovetsi @ R220

Dinsdag 21 Julie:
600g Chicken Biriyani & Basmati rice @ R160
1kg Chicken Biriyani & Basmati rice @ R240

Woensdag 22 Julie:
600g Lamb Hotpot @ R150
1kg Lamb Hotpot @ R240

Donderdag 23 Julie:
600g Chill Con Carne @ R140
1kg Chilli Con Carne @ R220 (heerlik saam met Tacos)

Vrydag - Afdag

Plaas asb jul bestellings vroegtydig saam bewys van betaling.

Geniet die naweek!! ⭐

Middag almalHier is my nuwe spyskaart vir hierdie week 😋Maandag 13 Julie:600g Chicken & Broccoli bake @ R1201kg Chicken ...
13/07/2026

Middag almal
Hier is my nuwe spyskaart vir hierdie week 😋

Maandag 13 Julie:
600g Chicken & Broccoli bake @ R120
1kg Chicken & Broccoli bake @ R180

Dinsdag 14 Julie:
600g Savoury Mince & Green Beans @ R120
1kg Savoury Mince & Green Beans @ R180

Woensdag 15 Julie:
600g Coca Cola Braised Pork & Pineapple @ R140
1kg Coca Cola Braised Pork & Pineapple R220

Donderdag 16 Julie:
600g Creamy Tuscan Chicken Penne Bake @ R140
1kg Creamy Tuscan Chicken Penne Bake @ R220

Vrydag 17 Julie:
600g Irish Beef stew @ R140
1kg Irish Beef stew @ R220

500ml bakkies rys ekstra @ R20 elk

Plaas asb bestellings vroegtydig saam bewys van betaling.

Maandag - Dinsdag se bestellings op laatste teen Maandag oggend 10uur.
Res van die week op die laatste teen Dinsdag 4uur asb.

Geniet die naweek en rugby!! 🥘🥳🏈

Middag almalHier is my spyskaart vir volgende week😋Maandag 6 Julie:600g Butternut Cottage Pie @ R1201kg Butternut Cottag...
03/07/2026

Middag almal
Hier is my spyskaart vir volgende week😋

Maandag 6 Julie:
600g Butternut Cottage Pie @ R120
1kg Butternut Cottage Pie @ R180

Dinsdag 7 Julie:
600g Balsamic Chicken & Veggie Orzo @ R140
1kg Balsamic Chicken & Veggie Orzo R220

Woensdag 8 Julie:
600g Lamb Tagine @ R150
1kg Lamb Tagine @ R240

Donderdag 9 Julie:
600g Marry Me Chicken @ R140
1kg Marry Me Chicken @ R220

Vrydag 10 Julie:
600g Beef Vindaloo @ R150
1kg Beef Vindaloo @ R240

500ml bakkies rys ekstra @ R20 elk

Plaas asb bestellings vroegtydig saam bewys van betaling.

Mooi naweek vir almal. 🥘😋⭐

Middag julle, hier is my spyskaart vir volgende week😋Maandag 29 Junie:600g Butter Chicken & Cauliflower @ R1201kg Butter...
26/06/2026

Middag julle, hier is my spyskaart vir volgende week😋

Maandag 29 Junie:
600g Butter Chicken & Cauliflower @ R120
1kg Butter Chicken & Cauliflower @ R180

Dinsdag 30 Junie:
600g Spaghetti & Meatballs @ R140
1kg Spaghetti & Meatballs @ R220

Woensdag 1 Julie:
600g Mediterranean Chicken & Zucchini Bake @ R140
1kg Mediterranean Chicken & Zucchini Bake @ R220

Donderdag 2 Julie:
600g Pork Chop Suey @ R120
1kg Pork Chop Suey @ R180

Vrydag 3 Julie:
600g Beef Goulash @ R150
1kg Beef Goulash @ R240

500ml bakkies rys ekstra @ R20 elk

Plaas asb bestellings vroegtydig saam bewys van betaling.

Mooi naweek vir almal. 🙌🏻⭐

Catering for a 70th birthday. Was a big success!! 🎉👌🙌
21/06/2026

Catering for a 70th birthday. Was a big success!! 🎉👌🙌

Middag julleHier is my spyskaart vir volgende week😋Maandag 22 Junie:600g Beef Ragu Tagliatelle @ R1401kg Beef Ragu Tagli...
19/06/2026

Middag julle

Hier is my spyskaart vir volgende week😋

Maandag 22 Junie:
600g Beef Ragu Tagliatelle @ R140
1kg Beef Ragu Tagliatelle @ R220

Dinsdag 23 Junie:
600g Cowboy Chicken Bake @ R140
1kg Cowboy Chicken Bake @ R220

Woensdag 24 Junie:
600g Lamb Curry @ R150
1kg Lamb Curry @ R240

Donderdag 25 Junie:
600g Creamy Basil Pesto Chicken @ R140
1kg Creamy Basil Pesto Chicken @ R220

Vrydag 26 Junie:
800g Beef Oxtail @ R160
1.2kg Beef Oxtail @ R250

500ml bakkies rys @ R20 elk

Stuur asb jul bestellings vroegtydig.
Mooi naweek!! 😋🥳🙌🏻

Middag julleHier is my spyskaart vir volgende week 😋Maandag 15 Junie:800g Chicken & Spinach Lasagne @ R1401.2kg Chicken ...
12/06/2026

Middag julle

Hier is my spyskaart vir volgende week 😋

Maandag 15 Junie:
800g Chicken & Spinach Lasagne @ R140
1.2kg Chicken & Spinach Lasagne @ R200

Dinsdag 16 Junie:
600g Creamy Beef & Mushroom Stroganoff @ R140
1kg Creamy Beef & Mushroom Stroganoff @ R220

Woensdag 17 Junie:
600g Thai Sweet Chilli Pork Neck & Veggies @ R140
1kg Thai Sweet Chilli Pork Neck & Veggies @ R220

Donderdag 18 Junie:
600g Chicken & Chorizo Stew @ R150
1kg Chicken & Chorizo Stew @ R240

Vrydag 19 Junie:
600g Beef Paprikash
1kg Beef Paprikash @ R240

Ek verkoop ook bakkies rys ekstra @ R20 elk vir n 500ml. Dit moet ook saam jul bestellings geplaas word.

Bestel asb vroegtydig. Bewys van betaling moet direk na bestelling ook gestuur word.

Dankie julle. En geniet die naweek. 😋🥘🙌🏻

More julleHier is my spyskaart vir volgende week😋Maandag 8 Junie:600g Sweet Potato Cottage Pie @ R1201kg Sweet Potato Co...
05/06/2026

More julle

Hier is my spyskaart vir volgende week😋

Maandag 8 Junie:
600g Sweet Potato Cottage Pie @ R120
1kg Sweet Potato Cottage Pie @ R180

Dinsdag 9 Junie:
600g Chicken Osso Bucco @ R130
1kg Chicken Osso Bucco @ R190

Woensdag 10 Junie:
600g Yogurt Lamb Kalya @ R150
1kg Yogurt Lamb Kalya @ R240

Donderdag 11 Junie:
600g BBQ Chicken & Bacon Pasta Bake @ R120
1kg BBQ Chicken & Bacon Pasta Bake @ R180

Vrydag 12 Junie:
600g Guiness Slow Cooked Beef Stew @ R150
1kg Guiness Slow Cooked Beef Stew @ R240

Plaas asb jul bestellings vroegtydig.. Onthou ek het n aflewerings punt in Mosselbaai op Vrydae vir R40 ekstra.

Bly veilig en warm. Mooi naweek vir almal. 🥘😋🙌🏻

Middag julleMy spyskaart vir volgende week is die volgende 😋Maandag 1 Junie:600g Chicken & Broccoli bake @ R1201kg Chick...
30/05/2026

Middag julle
My spyskaart vir volgende week is die volgende 😋

Maandag 1 Junie:
600g Chicken & Broccoli bake @ R120
1kg Chicken & Broccoli Bake @ R180

Dinsdag 2 Junie:
600g Creamy Pepper Steak Linguine Pasta @ R150
1kg Creamy Pepper Steak Linguine Pasta @ R240

Woensdag 3 Junie:
600g Coconut Chicken Curry @ R120
1kg Chicken Coconut Curry @ R180

Donderdag 4 Junie:
600g Teriyaki Glazed Roasted Pork @ R140
1kg Teriyaki Glazed Roasted Pork @ R220

Vrydag 5 Junie:
600g Slow Braised Beef Short Rib @ R150
1kg Slow Braised Beef Short Rib @ R240

Stuur asb jul bestellings deur. Jul moet die naweek geniet. 🌸🥳

Address

Island View
Mossel Bay
6520

Telephone

+27537120440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fab Mags - Dinner with Ease posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share