09/10/2026
🌙 DIE JOL MAAK JOU HONGER… ONS HET JAFFELS! 🔥
Laatnag-lus vir iets lekkers? Kom hap aan ’n lekker warm kerriemaalvleisjaffel vir net R25,00 elk! 🤤
🕙 Dinsdae tot Donderdae: 22:00–24:00
🕙 Vrydae en Saterdae: 22:00–02:00
Die kuier is lekker, maar met ’n jaffel in die hand is dit nóg beter! 😉
📍 Gutto’s Pub & Grill
Waar die Swartland bymekaar kom… en nie honger huis toe gaan nie!