Hill View Samoa

Call Directions

Hill View Samoa In die hart van Moorreesburg kan jy kies tussen houtvuur pizza, die braaier of kroeg.

24/10/2026
17/10/2026

Introducing “Jou ma se Samoa” breakfast!

Hierdie is vir al die honger manne van die Swartland. Maak seker jy neem deel aan ons challenge sodat jou naam teen ons muur kan opkom.

Die reëls is eenvoudig - eet al jou kos op binne 60 minute, sonder dat enige iemand jou help en word vir altyd onthou as een van ons legendes!!

Die ontbyt is heeldag beskikbaar vir R350!!

Kom maak ‘n draai en kyk wat gebeur! Sien jou daar!

Address

Moorreesburg
7310

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 22:00
Wednesday 11:00 - 22:00
Thursday 11:00 - 22:00
Friday 10:00 - 23:59
Saturday 09:00 - 23:59
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27639493364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hill View Samoa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category