Jan Se Skuld

Jan Se Skuld Jan se Skuld is 'n Restaurant en Kroeg in Pretoria met heerlike kos, kinderspeelarea en live musiek. Owners: Johan Swift, Corrie Botha, Helga Botha
(757)

Daar is 'n paar lekker URC toetse aan die vandag. Kom geniet die opwinding en kuier saam!
03/10/2026

Daar is 'n paar lekker URC toetse aan die vandag. Kom geniet die opwinding en kuier saam!

As julle nog nie 'n Willie Botha en sy boereband vertoning bygewoon het nie is hierdie jou kans!
03/10/2026

As julle nog nie 'n Willie Botha en sy boereband vertoning bygewoon het nie is hierdie jou kans!

02/10/2026

Wingerdgriep live Jan Se Skuld

ONTHOU: 🍔 Kalorieë tel nie tydens rugby nie. Kom geniet 'n heerlike ete teryl jy jou span ondersteun!
02/10/2026

ONTHOU: 🍔 Kalorieë tel nie tydens rugby nie. Kom geniet 'n heerlike ete teryl jy jou span ondersteun!

Ons weet waar jy wil kuier vanaand… Jy hoef nie net te wens vir die beste T-Bone in Pretoria nie, jy kan Jan se Been kom...
02/10/2026

Ons weet waar jy wil kuier vanaand… Jy hoef nie net te wens vir die beste T-Bone in Pretoria nie, jy kan Jan se Been kom proe! Dit is 'n perfek gebraaide 500g A Graad T-Been wat bedien word met jou gunsteling bykos. Bestel een vandag en kry 'n yskoue Castle Lite draught by!

Geen alkohol te koop aan onder 18s nie.🔞

Jan se heerlike Belgiese Wafel en Roomys met Bar-one sous!🧇
02/10/2026

Jan se heerlike Belgiese Wafel en Roomys met Bar-one sous!🧇

🎶 Sluit by ons aan vir ’n aand van uitstekende musiek, lekker kos en goeie geselskap! Die fantastiese Wingerdgriep bring...
02/10/2026

🎶 Sluit by ons aan vir ’n aand van uitstekende musiek, lekker kos en goeie geselskap! Die fantastiese Wingerdgriep bring die atmosfeer na ’n nuwe vlak – moenie dit misloop nie!

Ons watertandlekker, A GRAAD, 14 dae verouderde T-Bone winskopie met enige bykos en ‘n yskoue 500ml Castle Lite Draught ...
02/10/2026

Ons watertandlekker, A GRAAD, 14 dae verouderde T-Bone winskopie met enige bykos en ‘n yskoue 500ml Castle Lite Draught is beskikbaar vandag. Beslis een van ons gunstelinge!
-------------------
Kry ook vandag Jan se hoender schnitzel of hoenderrepies met een van Jan se heerlike tuisgemaakte s***e bedien met jou keuse van enige bykos en 'n Castle Lite of Lietsjie Brutal Fruit daarby vir net R95.
Beskikbaar vanaf 11H00

Address

545 Third Road
Montana
0151

Opening Hours

Monday 09:00 - 22:00
Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27712264976

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Se Skuld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jan Se Skuld:

Shortcuts

Share