MonTq Restaurant

MonTq Restaurant A lifestyle Restaurant, Coffee shop and Deli offering fresh, unique food crafted from local ingredients a one of a kind eating experience in Montagu

🏛️✨ MonTQ se historiese gebou slaan ’n nuwe rigting in ✨🏛️Na jare van koffie, kuier, lag en herinneringe maak, breek daa...
25/02/2026

🏛️✨ MonTQ se historiese gebou slaan ’n nuwe rigting in ✨🏛️
Na jare van koffie, kuier, lag en herinneringe maak, breek daar nou ’n nuwe hoofstuk aan.
Die geliefde ou gebou wat MonTQ se tuiste was, staan steeds trots – maar is gereed om ’n nuwe storie te vertel. 🌿
Ons nooi jou om ons laaste handelsdag saam met ons te vier.
☕🍷 Kom geniet ’n gratis koffie of ’n glasie wyn saam met jou maaltyd as ’n opregte dankie vir jou ondersteuning deur die jare.
Kom groet, kom deel nog ’n lag, kom maak nog een herinnering binne hierdie historiese mure.

Address

46 Long Street
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27723305105

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MonTq Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category