Loer In

Loer In Tradisonele boere kos met 'n iets ekstra!

03/03/2024

Goeiedag aan al ons kliente...
Ons wil vanoggend met seer harte vir jul nuus bring. LOER IN sal van Maandag 4 Maart onder nuwe eienaarskap wees. Petro Marx vat by ons oor... Sy is super opgewonde om jul almal te ontmoet en te leer ken en vir jul die lekkerste kossies voor te berei. (SY BAK OOK) Haar no is: 076 9077 236
Ondersteun haar gerus...ASB!
Dankie vir almal van jul se ongelooflike ondersteuning en omgee liefde. Jul is elkeen baie spesiaal....
Groete LOER IN Span

Rustige Donderdag, en laaste dag van Februarie....Mag die maand wat voorlê geseënd wees....
28/02/2024

Rustige Donderdag, en laaste dag van Februarie....
Mag die maand wat voorlê geseënd wees....

Woensdag Kookgekookte ete.....Bestel asb voor 10h00 om teleurstelling te voorkom
27/02/2024

Woensdag Kookgekookte ete.....Bestel asb voor 10h00 om teleurstelling te voorkom

Nylstroom, onthou ons Worsbroodjie braai môre by De Villiers Hardeware....daar sal ook ander lekkernye te koop wees.
27/02/2024

Nylstroom, onthou ons Worsbroodjie braai môre by De Villiers Hardeware....daar sal ook ander lekkernye te koop wees.

NYLSTROOMOns het 'n GROOT Worsbroodjie en Hamburger Braai by De Villiers Hardeware, Woensdag 28 Februarie..... vanaf 08h...
26/02/2024

NYLSTROOM
Ons het 'n GROOT Worsbroodjie en Hamburger Braai by De Villiers Hardeware, Woensdag 28 Februarie..... vanaf 08h00 - 14h00
Sien jul daar.....

Kom smul gerus saam aan 'n heerlike pasta gereg.....
26/02/2024

Kom smul gerus saam aan 'n heerlike pasta gereg.....

Wat wag die week op Nylstroom se inwoners wat etes aan betref...kom ons kyk 🤓🤓
25/02/2024

22/02/2024

Dit is Vrydag en ons is so op die hond se stert om naweek te hou.....Geniet 'n awesome naweek. Wees veilig en ons gesels Maandag weer ......

Amper naweek en 'n heerlike ete net vir die Nylstromers in stoor.....Bestel voor 10h00 om teleurstelling te voorkom...08...
21/02/2024

Amper naweek en 'n heerlike ete net vir die Nylstromers in stoor.....
Bestel voor 10h00 om teleurstelling te voorkom...081 815 3225

Address

Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27818153225

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loer In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loer In:

Share

Category