Waffstix

Waffstix The most yummy waffle desserts you'll ever taste.

Wonderlike nuus....Waffstix en Bubblewaffles is vanaand by die Liggiefees by Abraham Kriel kinderhuis...in die groot saa...
14/12/2021

Wonderlike nuus....Waffstix en Bubblewaffles is vanaand by die Liggiefees by Abraham Kriel kinderhuis...in die groot saal...
Bring die kleingoed...en geniet die mooiste liggies...
Waffstix sien uit om julle te ontmoet...

Baie opgewonde...Dankie vir die ondersteuning....Onthou vanaand vanaf 5 uur tot laat is Waffstix by die Liggiefees by Ab...
04/12/2021

Baie opgewonde...
Dankie vir die ondersteuning....
Onthou vanaand vanaf 5 uur tot laat is Waffstix by die Liggiefees by Abraham Kriel Kinderhuis......
Kom en geniet die aand saam met ons...bring vir ouma en oupa ook saam...
En kom ondersteun die Liggiefees wat tot die 24ste Desember aan is...
Waffstix groete

Waffstix het n ongelooflike sukses volle dag by Negester Klein Kariba Warmbad gehat...Dankie aan elkeen wat die stalletj...
28/11/2021

Waffstix het n ongelooflike sukses volle dag by Negester Klein Kariba Warmbad gehat...

Dankie aan elkeen wat die stalletjie kom onder steun het....
Dankie vir die mooi komplimente...vir goeie wense...dit maak my hart bly....vir die lekker gesels....

Dit is wat Waffstix so uniek maak....elke waffle word met liefde gemaak..versier kleurvol.....resep uit ouma se kook

Waffstix
Groete

Waffstix...het goeie nuus...so opgewonde...Het die 27ste November ..n GROOT MARK DAG...by NEGESTER...langs  KLEIN KARIBA...
24/11/2021

Waffstix...het goeie nuus...so opgewonde...
Het die 27ste November ..n GROOT MARK DAG...by NEGESTER...langs KLEIN KARIBA...

Kom besoek die Mark...en kom eet die lekkerste varste Waffstix...en bou jou eie Bubblewaffle....met Beguim sjokolande en Belguim Caramel Sjokolade....dis pret..... bou die lekkerste en hoogste Bubblewaffle......

Kyk uit vir die Waffstix Orange Mannetjie ...stalletjie...

Hierdie is n super lekkerste sonde soet...

Sien julle daar

Waffstix groete

Waffstix in Naboomspruit...Kom bederf jou en jou gesin vandag...Vars gebakte Bubblewaffle...en Waffstix...In 4de laan by...
20/11/2021

Waffstix in Naboomspruit...
Kom bederf jou en jou gesin vandag...
Vars gebakte Bubblewaffle...en Waffstix...

In 4de laan by Boslappie

Waffstix is saterdag in NABOOMSPRUIT.....IN 4DE LAAN 35 BY CARIN SE BOSLAPPIE.....WAFFSTIX GAAN LEKKERSPEEL KOM  EN  VER...
19/11/2021

Waffstix is saterdag in NABOOMSPRUIT.....
IN 4DE LAAN 35 BY CARIN SE BOSLAPPIE.....

WAFFSTIX GAAN LEKKERSPEEL

KOM EN VERSIER JOU UNICORN MET BLOMME, VLINDERS....EN GLITTER

VIR DIE SEUNS BOU ONS N BUBBLEWAFFLE LEGO ...

KOM MAAK N DRAAI...BRING VIR OUMA EN OUPA SAAM....

VANAF 8 UUR TOT 12 UUR

WAFFSTIX GROETE

Hallooooo al ons Waffstix  menseHierdie naweek kom Waffstix vir Naboomspruit kuierWaffstix staan by Boslappie winkel...i...
16/11/2021

Hallooooo al ons Waffstix mense

Hierdie naweek kom Waffstix vir Naboomspruit kuier

Waffstix staan by Boslappie winkel...in 4de straat 35....langs Zerbenita

Vanaf vrydag 19de vanaf 12 uur tot 5 uur
Saterdag 8 uur tot 12 uur

Kom en bou jou eie Bubblewaffle dis vet pret...met Belguim sjokolade...en n verrassing of 2

Waffstix n waffle op n stokkie...die lekkerste lekkers om van te kies

BUBBLEWAFFLE R40
WAFFSTIX R25

Sien uit om die vriendelike mense van Naboom te ontmoet...

Waffstix groete

Address

Modimolle
0510

Telephone

+27793814721

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waffstix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category