31/08/2026
βn Aand van musiekteater, aangrypende stories en besonderse musiek wag op jou. β¨
Beleef Christof van der Berg Music se Stories en Sterre in die unieke atmosfeer van die brouery ββn musikale reis wat jou sal laat lag, voel en verwonder.
π
18 September | 18:30 vir 19:00
ποΈ Kaartjies: R250
Plek is beperk. Bespreek jou kaartjies vandag.
π«
18 September β Stories en Sterre, Swagga Brewery, Meyerton β Onvergeetlike musiek, aangrypende stories in βn kuierplek met karakter β die perfekte kombinasie vir βn besondere aand. Kom kuier saam wanneer Christof Stories en Sterre na Swagga Breweries bring. Drank en etes by kontantkroeg be...