07/09/2026
๐ฅ๐ถ VRYDAGAAND WAS EEN VIR DIE BOEKE! ๐ถ๐ฅ
Irene-Louise van Wyk was Vrydagaand LIVE by Die Veiling Meyerton en julleโฆ die tekkies het behoorlik gebrand! ๐๐๐ฅ
Van die eerste noot tot die laaste song was die kuier AAN! ๐ป๐ค
Dankie Irene-Louise vir โn ongelooflike show, en โn GROOT dankie aan elkeen wat saam gekuier, gesing en gedans het! โค๏ธ
Meyerton, julle weet hoe om te kuier! ๐